8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
US-Taalbeleid bly onveranderd in ooreenstemming met goeie oorsigbestuur en bestuurspraktyk en nie as gevolg van politieke druk
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die verslag van die onafhanklike Khampepe-kommissie van ondersoek na beweerde rassisme by die Universiteit van oudregter Sisi Virginia Khampepe, 'n afgetrede regter van die Konstitusionele Hof...
Ses kernwaarhede wat COP27 opgelewer het
Professor Guy Midgley (waarnemende direkteur), Kerry-Anne Grey (koördineerder: wetenskaplike navorsing) en Kay Murray en Yenziwe Mbuysia (meestersgraadstudente) van die Universiteit St ellenbosch (US) se Skool vir Klimaatstudie het...
FGGW navorser-dokter gekies vir gesogte globale leierskap-program
Dr Elouise Kroon was een van slegs 21 “Jong Dokter-leiers" ter wêreld wat gekies is om deel te neem aan vanjaar se leierskapontwikkelingsprogram van die InterAcademy Partnership (IAP), wat onlangs in Berlyn, Duitsland, plaasgevind het. Die...
US Onderrigtoekennings 2022
Die jaarlikse Universiteit Stellenbosch (US) Onderrigtoekennings erken en beloon voortreflike onderrig aan die Universiteit. Die toekennings word in drie kategorieë verleen, naamlik Toonaangewende Onderwysvakkundige, Vakkundige Opvoeder en...
Covid-19 het SA se MIV-teikens gestrem, maar ook geleenthede vir innovasie gebring
Wêreldvigsdag word op 1 Desember herdenk. In 'n meningsartikel vir News24 skrfy dr Munya Saruchera van die Afrika-sentrum vir MIV/Vigsbestuur dat ons die lesse wat ons uit die bestuur van die Covid-19-pandemie geleer het moet gebruik om MIV...
Nothing can take André away from his duties
André Steenkamp is a patrol leader in the Risk Management and Campus Security department under Facilities Management. Andre joined Stellenbosch University 23 years ago. Andre is extremely loyal to his team and Stellenbosch University and...
Die oorsprong van Omicron
Die Omicron-variant van SARS-CoV-2 is ʼn jaar gelede die eerste keer in Suid-Afrika en Botswana beskryf, het vinnig oor die wêreld heen versprei en dryf vandag steeds die pandemie. Dit was tot nou toe onduidelik presies hoe, wanneer en waar...
Desember-gradeplegtighede
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal by sy Desember-gradeweek, wat van 5–9 Desember duur, 5 505 kwalifikasies verleen. Gradeweek is 'n hoogtepunt op die Universiteit se akademiese kalender, en 13 plegtighede sal van 5 tot 9 Desember by...
Navorsers voorspel helfte van SA se onderwysers in staatskole sal binne 'n dekade aftree
Die artikel " End terms: Half of SA's public school teachers will retire in the next decade, new study predicts" deur Tebogo Monama is op 1 Desember 2022 deur News24 gepubliseer: 'n Nuwe studie deur navorsers van die Universiteit...
US daartoe verbind om te help om 'n inklusiewe samelewing vir mense met gestremdhede te bou
Die Internasionale Dag vir Persone met Gestremde wat jaarliks op 3 Desember gevier word, is daarop gemik om 'n begrip vir kwessies oor gestremdheid te kweek en om ondersteuning vir die waardigheid, regte en welstand van mense met...