8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Mayosi-Netcare studiebeurs bied ‘geleentheid van leeftyd’ vir farmakologie-kenner
ʼn Gegradueerde van die Universiteit Stellenbosch en spesialis kliniese farmakoloog en konsultant by Tygerberg-hospitaal, dr Veshni Pillay-Fuentes Lorente, het die Professor Bongani Mayosi Netcare Kliniese Studiebeurs 2022 ontvang...
US-verwelkomings-tydperk begin vandeesweek
Die Universiteit Stellenbosch (US) se amptelike verwelkomingstydperk neem vandeesweek 'n aanvang. Die Universiteit het vanjaar sy net wyer gespan om nuwelingstudente én nuwe personeellede by die amptelike verwelkomingstydperk wat van 31...
Innemendheid is die sleutel tot prof Faadiel Essop se onderrig-sukses
“Die verstand is nie ʼn houer wat gevul moet word nie, maar ʼn vuur wat aangesteek moet word." Hierdie aanhaling van die Griekse filosoof, Plutarch, maak deel uit van professor Faadiel Essop se eie onderrig-filosofie. Die volledige storie is...
Wetgewende veranderinge kan skuldenaars teen gewetenlose krediteure beskerm
Wanneer jy in die huidige moeilike ekonomiese omstandighede sukkel om jou skuld te delg, is die laaste ding wat jy nodig het, gewetenlose krediteure wat jou kaal uittrek. Ongelukkig is dit die geval vir talle Suid-Afrikaanse verbruikers wat...
Gesonde Jy
Sluit by ons aan vir 'm 6-weke oefen program of jou jaar af te skop op 'n gesonde noot vol energie. Die program hardloop vanaf 13 Februarie tot 24 Maart en sluit die volgende in: liggaam samestelling metings (voor en na) voeding...
US en PET Labs Pharmaceuticals sluit strategiese vennootskap vir siklotronfasiliteit
Die Universiteit Stellenbosch (US) is verheug om 'n grensverskuiwende samewerkingsooreenkoms met PET Labs Pharmaceuticals (Edms) Bpk aan te kondig om 'n toonaangewende siklotronfasiliteit op sy Tygerberg-kampus in Kaapstad, Suid-Afrika...
US bring hulde aan Desmond Smith
Die Universiteit Stellenbosch (US) het hulde gebring aan Desmond Smith wat onlangs oorlede is. Smith het vir 12 jaar in die Universiteit se Raad gedien – vir ses daarvan as voorsitter. Die US het in Desember 2021 sy gesaghebbende Pro Bene...
US verloor gewaardeerde en lojale vriend
“Nie net het die Universiteit 'n uiters knap raadsvoorsitter verloor nie, maar 'n besonderse gewaardeerde en lojale vriend van die Universiteit." So sê prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US)...
Nuwelinge aangespoor om ‘ʼn verskil te maak’ in mense se lewens
“Matieland is ʼn plek waar jy jou drome kan bewaarheid ... Droom dus groot!" Met hierdie aanmoediging het die Universiteit Stellenbosch (US) se rektor en vise-kanselier, prof Wim de Villiers, die eerstejaarstudente verwelkom by die Fakulteit...
Leerders kan SU Advantage kry vir slegs R99pm
Die Universiteit Stellenbosch se SUNCOM-afdeling in vennootskap met sy Sentrum vir Pedagogiek (SUNCEP) bied hoërskoolleerders toegang tot sy aanvullende opvoedkundige platform US Advantage vir R99 per maand vir 'n jaar as 'n openingsaanbod...