8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Mandela Week maak ’n verskil
Personeel en studente aan Universiteit Stellenbosch (US) het die afgelope week (18-22 Julie) bewys dat selfs die kleinste goeie daad 'n groot verskil in iemand se lewe kan maak. Veskeie aktiwiteite ten bate van die gemeenskap was vir die...
Kliniese Farmakoloog kry erkenning vir innoverende onderrig
Dr Eric Decloedt van die Afdeling Kliniese Farmakologie het die toekenning as Opvoeder van die Jaar ontvang as erkenning vir sy bydraes tot uitnemendheid, vakkundigheid en bewysbare prestasie in farmakologie-onderrig. Hy het dié gesogte...
Nuwe gisspesie vernoem na US wetenskaplike
'n Mikrobioloog van die Universiteit Stellenbosch (US), prof. Alf Botha, is vir sy navorsingsbydrae op die vakgebied van gis-ekologie vereer deurdat 'n nuwe gisspesie wat ontdek is, na hom vernoem is. Saturnispora bothae spesie nov., 'n gis...
Nuwe boek: Staat, bestuur en ontwikkeling in Afrika.
Volledige artikel volg binnekort in Afrikaans ************************************************************************************************* The inspiration for this book was a Summer School on State, Governance and Development...
Dr Ronald Kahn bied Thys Visser-gedenklesings aan
Dr Ronald N Kahn van BlackRock, die grootste batebestuursfirma ter wêreld, het vandeesweek die tweejaarlikse Thys Visser-gedenklesings by die Universiteit Stellenbosch aangebied. Dr Kahn, 'n bekende kundige op die gebied van...
US-kenners skryf oor natuurbewaring
Vandag (28 Julie 2016) is Wêreld Natuurbewaringsdag. In meningsartikels in die media, skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch oor natuurbewaringskwessies waarop daar mees gefokus behoort te word. Klik op die skakels hier onder om...
IPB-verteenwoordigers woon Europese plantbiologiekongres by
Personeel en nagraadse studente van die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB) het die halfjaarkongres getiteld Plant Biology Europe EPSO/FESPB 2016 in Praag in die Tsjeggiese Republiek bygewoon. Die doel van hierdie kongres is om navorsing...
Maties help SA om vir o.21 Wêreldbeker-netbaltoernooi te kwalifiseer
Vier Matie-netbalspelers het verlede week na Botswana gereis om aan 'n kwalifiserende ronde vir die o.21 Wêreldbeker-netbaltoernooi (Netball World Youth Cup) deel te neem. Suid-Afrika het al sy wedstryde gewen en het dus gekwalifiseer om...
Olimpiese droom nou ’n realiteit vir Matie-atleet
Wanneer die Matie-atleet Justine Palframan (22) op die atletiekbaan by die Olimpiese Spele in Rio aantree, sal 'n droom wat in die plattelandse dorpie Eshowe in KwaZulu-Natal ontstaan het, bewaarheid word. "Ek is opgewonde, ek is verlig, ek...
US-alumnus se herwinningsmaatskappy is 'n wenner
Van herwinning in die koshuis aan die Universiteit Stellenbosch (US) tot hoof uitvoerende beampte van 'n bekroonde afval-herwinningsmaatskappy. Ontmoet US alumnus Matthew Haden wat hard aan die werk is om uitdagings rondom afvalbestuur in...