8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
African Classics Network
African Classics Network Classical scholarship in Africa
US-teoloë onder ontvangers van skryfwerk-pryse
Die Andrew Murray-prysfonds het pas die wenners van vanjaar se pryse vir Christelike en teologiese boeke aangekondig. Die publikasie Living with Dignity - African Perspectives on Gender Equality uit die stal van Sun Press het vanjaar die...
Prystrekking van Borg 'n Woord 2016
Nanna van Niekerk (foto links) van Bethal en Thomas West (foto regs) van Tennessee in die VSA het elkeen R25 000 van Sanlam gewen in Borg 'n Woord se prystrekking Saterdagaand. Thomas West is 'n vertaler en het daarom "vertaler" eksklusief...
Student-entrepreneur se klein begin en groot drome
Dit is al gesê entrepreneurs word gebore, nie gemaak nie. En dit is vir seker waar van Dewald Müller wat tans besig is met sy honneursgraad in Aktuariële Wetenskap aan die Universiteit Stellenbosch en ook die medestigter van die Adflow...
Allernuutste skandeerder brei breinbeelding uit na die hele liggaam
Die Kaapse Universiteite Breinbeeldingsentrum (CUBIC) het uitgebrei na ‘n hele liggaamsbeelding-fasiliteit wat by die Universiteit van Kaapstad (UK) gesetel is. Hierdie gesamentlike inisiatief tussen die elektroniese reus Siemens, die...
ʼn Samelewing sonder verkragting is moontlik
Ons moet voortgaan met pogings om die verkragtingskultuur in ons gemeenskap, ons land en die res van die wêreld te beëindig en ʼn samelewing te skep wat vry is van geweld teen vroue, skryf prof Julie Claassens van die Departement Ou en Nuwe...
Ontbytbesprekingsreeks 2016
Sluit by ons aan vir die tweede in 'n reeks ontbytbesprekings wat deur die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) en die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) aan die Universiteit van Stellenbosch (US) aangebied word, met die steun van die...
De Jager jaag persoonlike beste by SA kampioenskap
Die Matie-atleet Shaun de Jager se afrigter Suzanne Ferreira glo hy sal die Olimpiese kwalifiserende tyd vir die 400 m-wedloop by die naweek se Suid-Afrikaanse Senior Baan- en Veldkampioenskap hardloop. "Ons hoofdoel is dat Shaun moet...
Meer opleiding nodig in stryd teen verkragtingskultuur
Universiteite is goed geplaas om studente op verskeie maniere op te lei om ʼn verkragtingskultuur te identifiseer en teen te staan, skryf dr Elisabet le Roux van die Eenheid vir Godsdiens en Ontwikkelingsnavorsing in die Fakulteit Teologie...
Bekendstelling van die Eenheid vir Konstruksiemateriale
"Ons almal wat hier saam is, is net soos beton," het prof Billy Boshoff gesê by die amptelike bekendstelling van die Eenheid vir Konstruksiemateriale in die Departement Siviele Ingenieurswese, Universiteit Stellenbosch. "Beton bestaan uit...