8334 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Om dapper te wees in ‘Dapper nuwe wêreld’
" O brave new world, that has such people in it!" Laasgenoemde aanhaling kom uit Aldous Huxley se tegno-distopiese boek, Brave New World, wat in 1932 gepubliseer is. Dit kom oorspronklik uit die Shakespeare-drama, The Tempest. Met Huxley se...
Jong TB-navorser by internasionale navorsingsgroep ingesluit
Mnr Michael Whitfield is as ʼn nadoktorale navorser aangestel as deel van die Odysseus-program wat deur die Vlaamse regering gefinansier word. Whitfield is ʼn mikrobioloog en navorser in tuberkulose (TB) in die Afdeling Molekulêre Biologie en...
Ontmoet Sarah Bosch: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Sarah Bosch. Sarah Bosch wil in die voetspore van haar pa volg. “Hy is ’n...
Maties Parasport-atlete blink uit by SA Sporttoekennings
Die Universiteit Stellenbosch-student Charl du Toit se goue jaar duur voort – hy is Sondag by die SA Sporttoekenningsplegtigheid as die Sportman van die Jaar met 'n gestremdheid aangewys. Sy oefenmaat Ilse Hayes is vir die tweede jaar...
Kontak ons
Contact information for different services at Stellenbosch University for students, staff and the general public
Ontmoet Dudu Kasonkola: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Dudu Kasonkola. Toe Dudu Kasonkola van Pretoria Girls High die beste...
Fasiliteite
Ervaar die Universiteit Stellenbosch se wêreldklasfasiliteite – waar tradisie en innovasie ontmoet en elke ruimte ontwerp is om sukses te inspireer.
Clone of Meer oor
Meer oor
Legendariese Rose-Innes groet na 34 jaar
In 1982 is sy gevra om vir ses maande te kom uithelp… en nou, 34 jaar later, het Rennie Rose-Innes se ses maande van uithelp tot ‘n einde gekom. Aan die einde van die jaar sal die legendariese Rose-Innes die tuig neerlê ná meer as drie...
US wen by jaarlikse MACE-toekennings
Die Universiteit Stellenbosch (US) het verskeie toekennings by die prestigeryke jaarlikse Marketing, Advancement and Communication in Education (MACE) prysuitdeling, wat Donderdagaand (24 November 2016) by die D'Aria-wynlandgoed gehou is...