8334 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Personeel
Moderne Vreemde Tale Persooneel Stellenbosch Universiteit
Fanie sien uit na nuwe uitdagings
* Die Maties Parasport-atleet Fanie van der Merwe het Sondag brons gewen in die 100m (T37) by die Paralimpiese Spele in Rio. Hierdie profiel is geskryf as deel van ’n reeks oor Stellenbosch-sportambassadeurs. Die Paralimpiese Spele gaan...
US steun kostedeling en finansiële hulp aan arm studente – Rektor
Die Universiteit Stellenbosch (US) is verbind daartoe om finansiële ondersteuning te bied aan studente deur 'n gedifferensieerde finansiële ondersteuningsmodel te volg. Dit behels dat daar wel verhogings in onderrig- en akkommodasiegelde...
US enigste SA universiteit wat opskuif op wêreldranglys
Die US, een van die voorste navorsingsgedrewe universiteite in die land, is die enigste instelling van Suid-Afrika wat sy plek verbeter het op die QS-wêrelduniversiteitsranglys 2016/17, wat in die tweede week van September vrygestel is...
Prof Johan Fourie tot US Raadslid verkies
Prof Johan Fourie, Medeprofessor in Ekonomie; Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Departement Ekonomie, tydens die afgelope verkiesing deur die akademiese personeel (nie senaatslede) verkies is tot Raadslid van die Universiteit...
"What Lies Beneath Table Mountain..."
What Lies Beneath Table Mountain or All Models are Wrong, but Some are Useful inaugural lecture - Prof. Alex Kisters After two years, the Faculty of Science finally caught up with Professor Alex Kisters and, on August 2nd, he delivered a...
Vroue voer steeds stryd om gelykheid
Op Dinsdag (9 Augustus 2016) het ons Nasionale Vrouedag gevier. In enkele meningsartikels deur personeel en studente aan die Universiteit Stellenbosch val die soeklig op vroue se voortgesette stryd om gelykheid, geregtigheid en erkenning...
Ilhaam Groeneward: Bemiddelaar vir die vooruitgang van vroue in sport
Op Vrouedag vertel Ilhaam Groenewald, Hoofdirekteur: Maties Sport, eerste vrouelid van SARU se uitvoerende raad en adjunkvoorsitter van Universiteit Sport Suid-Afrika (USSA), ons meer oor haar reis en haar droom vir vroue in sport. Wanneer...
Nuutste uitgawe van Stellenbosch Papers in Linguistics
Stellenbosch Papers in Linguistics het onlangs sy nuutse uitgawe gepubliseer by http://spil.journals.ac.za/pu…. Ons nooi u graag om die Inhoudsopgawe hieronder te bekyk en dan ons webblad te besoek om die artikels te lees...
Ontmoet Allison Arendse: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Allison Arendse. Allison Arendse van Kuilsrivier wil eendag op haar...