Popular searches
12 resultate gevind
Jaarlikse navorsingsvergadering 2025
19 & 20.11.2025
Seminar
Titel: Opgeloste gasse in boomsap as nuwe eko-hidrogeologiese spoorders
2de Universiteit Stellenbosch Voorgraadse Navorsingskonferensie
Daar is bewese voordele vir studente wat aan navorsings op voorgraadse vlak blootgestel word. Studente verkry meer selfvertroue in hul werk wanneer hulle aan
Department of Botany and Zoology
Nuus
Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut, en ons besonderse mense.
Department of Botany and Zoology
Stellenbosch se Botaniese Tuin spog met unieke bewaringstrategie
Met herfs wat aangebreek het, sal die Haemanthus pumilio, 'n uiters bedreigde spesie en een van die "verfkwaslelies", eersdaags in die Universiteit Stellenbosch se Botaniese Tuin (USBT) blom. Dit is een van verskeie kwesbare plantspesies...
Department of Botany and Zoology
Nuwe oorsig herdenk die “botanis van Belvidere” se nalatenskap
Die lewendige nalatenskap van Dr Augusta Vera Duthie (1881–1963), stigter van die Departement Plantkunde by Victoria Kollege in 1902 (herbenoem as die Universiteit Stellenbosch in 1918), is vasgevang in 'n oorsigartikel wat in 'n spesiale...
Department of Botany and Zoology
Nuwe fluweelwurmspesie ’n eerste vir die Klein-Karoo
In Maart 2022 was Rohan Barnard, student aan die Universiteit Stellenbosch (US), op 'n plaas in die Swartberge tussen Calitzdorp en Oudtshoorn, besig om klippe om te dop op soek na miere, reptiele en ander gediertes, toe hy op die vonds van...
Department of Botany and Zoology
Nuwe dataset sal klimaatsneigings van riviervloei op globale skaal analiseer
Met een van die grootste stroomvloei netwerke in die wêreld, is Suid-Afrika een van 30 lande wêreldwyd wat tot 'n globale datastel bygedra het om klimaatsgedrewe hidrologiese neigings op te spoor. Dié netwerke word deur Suid-Afrika se...
Department of Botany and Zoology
Plant- en Dierkunde
The Department of Botany and Zoology is a leader in the field of biology