Dr Lloyd Hill
Senior Lecturer
Biography
PhD, Universiteit van Warwick, 2008
Navorsing: My navorsingsbelangstellings val breedweg binne die domeine van taal en kommunikasie, wetenskap- en tegnologiestudies, en hoëronderwysstudies. Ek stel ook belang in omgewings-/volhoubaarheidsnavorsing (deur my verbintenis met die Sentrum vir Volhoubaarheidsoorgange).