Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Mommy, I Made You a Bracelet Parenting ADHD

Geneeskunde en gesondheid

“Mamma, ek het vir jou ’n armband gemaak”: Ouerskap, ADHD en die krag van konneksie deur kreatiewe betrokkenheid

Soos enige ouer, het Elizabeth 'n golf van emosies gevoel toe haar dogter, Naledi, skool begin het – angs, vreugde, senuweeagtigheid en meestal opgewondenheid...
Lees verder
The Krotoa Cares initiative
Image by: Rizwana Roomaney
Peaceful Mind Podcast Introduction

Geneeskunde en gesondheid

Peaceful Mind Podcast – Inleiding

Welkom by Peaceful Mind, die podsending waar ons oor geestesgesondheid, geloof en alles tussenin gesels! Of jy nou sukkel met uitbranding, tannie se ongevraagde...

Lees verder
background

Geneeskunde en gesondheid

Die impak van PCOS op selfbeeld en selfagting

Na raming leef 12% van vroue wêreldwyd met polisistiese ovariumsindroom (PCOS), 'n hormonale versteuring wat vroue in hul reproduktiewe jare aantas. Die...

Lees verder
SU names building after Krotoa

Institusionele nuus

Bekendstelling van die Psigoanalitiese Joernaalklub

'n Klein maar betekenisvolle gebeurtenis het op Vrydag 14 Maart 2025 plaasgevind. Die Departement Sielkunde het sy Psigoanalitiese Joernaalklub begin – of...

Lees verder
Emotionally Focused Couple Therapy (EFCT) Training in EAST AFRICA

Kunste, tale en sosiale wetenskappe

Emosioneel Gefokusde Paartjieterapie (EFCT) Opleiding in OOS-AFRIKA

Emosioneel Gefokusde Paartjieterapie (EFCT) is een van baie min verhoudingsterapiemodelle met bewyse van effektiwiteit in diverse kulturele kontekste. Die...

Lees verder
Wellness of body and mind: Women’s health researcher explores the link

Persverklaring

Welstand van liggaam en gees: Navorser oor vrouegesondheid ondersoek die skakel

As navorser op die gebied van gesondheidsielkunde, is die ontdekking van die verband tussen vroue se fisiese en geestesgesondheid die kern van Prof. Rizwana...

Lees verder