Innovasie en entrepreneurskap
Nuwe spilpunt vir wetenskap gereed om SA-navorsing te transformeer
Die amptelike opening van die hoofkwartier van die Nasionale Instituut vir Teoretiese en Berekeningswetenskappe (NITheCS) aan die Universiteit Stellenbosch (US)...
US-student begin aanlyn leerplatform om digitale kloof te help oorbrug
Sy is bedags ʼn student en na ure die uitvoerende hoof en stigter van ʼn beginonderneming: Alexandra Lutz, tans ʼn eerstejaar-datawetenskapstudent aan die...
Wenspan kombineer rekenaarwetenskap- en datawetenskapvaardighede in US Dataskool Hackathon
'n Span bestaande uit twee rekenaarwetenskapstudente in hul vierde jaar en 'n derdejaarstudent in BDatSci het die eerste plek verower in die jaarlikse US...
US bou datawetenskap-vermoë in Afrika
“Suid-Afrika en die vasteland van Afrika kan die res van die wêreld baie leer. Ons is 'n baie jong en intelligente bevolking. Dit is 'n unieke plek waar...
EBW-span wen datawetenskapafdeling van US-hackathon
Die derde jaarlikse hackathon van die Universiteit Stellenbosch is die afgelope naweek (31 Julie tot 2 Augustus 2020) gehou. Dit is deur Entersekt, Capitec en...
US stel datawetenskap-akademie vir Afrika bekend
Met sy visie om 'n instelling van wêreldgehalte vir datawetenskap en rekenaardenke in en vir Afrika te wees, het die Universiteit Stellenbosch (US) in Julie...
EBW-postdoktorale genoot wen internasionale datawetenskapuitdaging
'n Postdoktorale genoot in die Departement Ekonomie, dr Cobus Burger, was die wenner van 'n internasionale datawetenskapuitdaging wat daarop gemik is om die...
JT Morrison-medalje vir beste MSc-student in Toegepaste Wiskunde
Die 2018 John Todd Morrison-medalje vir die beste MSc-student in Toegepaste Wiskunde in die US se Fakulteit Natuurwetenskappe is toegeken aan Jacoline van...
EWB-studente wen datawetenskapuitdaging van tegnothon
Studente van die US Departement Statistiek en Aktuariële Wetenskap in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het in die datawetenskapafdeling van die...
Afrika benodig fundamentele navorsing in masjienleer
Fundamentele navorsing in Kunsmatige Intelligensie en masjienlieer is noodsaaklik indien Afrika in beheer wil wees van die werklike groot idees in die wêreld...