SAMNR-toekenning bevorder navorsing wat seksuele geweld ondersoek
Dr Lihle Qulu, ʼn senior-dosent by die Afdeling Mediese Fisiologie, het onlangs ʼn Vroeë-ondersoeker Programtoekenning vir 2021/2022 van die Suid-Afrikaanse...
US-regstudent help vroue & meisies veg teen geweld
In 2019 het duisende vroue regoor die land aan protesoptogte teen die toename in geslagsgebaseerde geweld (GBV) deelgeneem.
Onder hierdie vroue was duisende...
Koste van GGG in SA onder die soeklig
Geslagsgebaseerde geweld (GGG) in Suid-Afrika kos die land tussen R28 en R42 miljard. Dit sluit die kostes van hospitalisasie, interdikte, sielkundige dienste...
Transformasie-indaba bekyk verskeie kwessies in hoër onderrig
Met die onlangse protesoptogte teen geslagsgebaseerde geweld (GGG) wat regoor die land plaasgevind het, het die hutsmerk #StelliesWereAreYou op verskeie...