Breadcrumb
Natuurwetenskap
Die Fakulteit Natuurwetenskappe is ’n vooraanstaande fakulteit vir opleiding en navorsing in die fisiese, biologiese en wiskundige wetenskappe. Met agt departemente, verskeie navorsingsentrums, institutte en navorsingsleerstoele bied ons ’n stimulerende akademiese omgewing waar studente op alle vlakke – van voorgraads tot nagraads – met komplekse wetenskaplike uitdagings werk en aangemoedig word om volhoubare oplossings te ontwikkel.
Jy leer om krities te dink wanneer jy wetenskaplike uitdagings aanpak, gebaseer op ’n stewige grondslag in die natuurwetenskappe. Met toegang tot gevorderde analitiese toerusting en moderne laboratoriumfasiliteite kry jy volop geleenthede vir praktiese opleiding en die ontwikkeling van jou analitiese vaardighede – sodat jy hierdie uitdagings met insig en selfvertroue kan benader.
What can I study?
Our social impact
Our research
Faculty stories
Persverklaring
Suid-Afrikaanse rugbysterre blink uit by SpeedCourt-uitdaging op Tygerberg-kampus
Die bestendige akademiese omgewing van die Universiteit Stellenbosch se Tygerberg-kampus is het onlangs ’n adrenalieninspuiting van top-rugbymanne gekry...
Toekennings en mylpale
Viering van mnr Eben Mouton se leierskap en diens
Met mnr Eben Mouton, Senior Direkteur: Besigheidsbestuur, wat einde Maart aftree, merk die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en...
Toekennings en mylpale
'n Doktorsgraad gedryf deur doelgerigtheid en deursettingsvermoë
“Om uit 'n landelike gebied te kom, hoef nooit jou aspirasies beperk nie. Wat die meeste saak maak, is nie waar jy vandaan kom nie, maar waarheen jy wil gaan en...