Die eenhede hieronder is betrokke by navorsing oor die voorkoming en bestuur van aansteeklike siektes. Klik hier om meer te lees oor ons navorsing oor aansteeklike siektes.
Die Sentrum vir Infeksiesiektes
Die Afdeling Infeksiesiektes, Departement Geneeskunde
Die Eenhied vir Infeksievoorkoming en Beheer
Die Afdeling Geneeskundige Mikrobiologie, Departement Patologie
Tuberkulose
Die eenhede hieronder is betrokke by navorsing oor verskeie aspekte van tuberkulose. Klik hierom meer te lees oor ons grondverskuiwende TB-navorsing.
Die Afdeling van Molekulêre Biologie en Mensgenetika, Departement Biomediese Wetenskappe
Die Desmond Tutu TB-Sentrum
MIV/Vigs
Die omgewings hieronder doen navorsing oor 'n verskeidenheid fasette van MIV/Vigs. Klik hier om meer te lees.
FAM-CRU
Die Afdeling Geneeskunde Virologie, Departement Patologie