Infeksiesiektes

Infeksiesiektes
Die eenhede hieronder is betrokke by navorsing oor die voorkoming en bestuur van aansteeklike siektes.
Klik hier om meer te lees oor ons navorsing oor aansteeklike siektes.
- Die Sentrum vir Infeksiesiektes
- Die Afdeling Infeksiesiektes, Departement Geneeskunde
- Die Eenhied vir Infeksievoorkoming en Beheer
- Die Afdeling Geneeskundige Mikrobiologie, Departement Patologie
Tuberkulose
Die eenhede hieronder is betrokke by navorsing oor verskeie aspekte van tuberkulose.
Klik hier om meer te lees oor ons grondverskuiwende TB-navorsing.
- Die Afdeling van Molekulêre Biologie en Mensgenetika, Departement Biomediese Wetenskappe
- Die Desmond Tutu TB-Sentrum
MIV/Vigs
Die omgewings hieronder doen navorsing oor 'n verskeidenheid fasette van MIV/Vigs.
Klik hier om meer te lees.
- FAM-CRU
- Die Afdeling Geneeskunde Virologie, Departement Patologie