Gewilde soek terme
10062 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Covid-19 wys ons weereens: Moenie met Moeder Natuur mors nie
Gehaasde navorsing tydens die pandemie-paniek het twyfelagtige navorsing en samesweringsteorieĂ« oor die oorsprong van die virus teweeg gebring â maar genetiese analise van die virus het bewys dat dit hoogs onwaarskynlik is dat dit in Ć...
Stellenbosch University
US hou eerste virtuele personeelbyeenkoms
Die Universiteit Stellenbosch (US) het âin 'n kort tyd baie bereik" en as personeel âhet ons saam baie geleer", wat die US gehelp om in hierdie ongekende tyd vooruit te beweeg. Dit was die boodskap van die US se Rektor en Visekanselier...
Stellenbosch University
Dra jou masker, sĂȘ US
ââDeur jou masker te dra, beskerm jy nie slegs jouself nie. Dit beskerm ook mense om jou en dit is wat dit beteken om verantwoordelik te wees: om uit te kyk vir mense wat die grootste risiko loop met COVID-19," sĂȘ Prof. Stan du Plessis...
Stellenbosch University
Dekaan van die Ingenieurswese, prof Wikus van Niekerk, ontvang buitengewone eer
Die dekaan van die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch, prof Wikus van Niekerk, het die uitstaande eer ontvang om tot 'n Eregenoot van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Meganiese Ingenieurs (SAIMegI) verkies te word...
Stellenbosch University
#WomenofSU: Bevordering van geslagsgelykheid en 'n gelyke speelveld vir vroue in die werkplek
Vroue trek aanhoudend aan die kortste ent in die werkplek. Prof Anita Bosch, bekleër van die navorsingsleerstoel oor vroue in die werkplek aan die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool, gebruik haar navorsing om geslagsgelykheid in die...
Stellenbosch University
Virtuele bespreking kyk na onbewuste vooroordele in die samelewing
Te midde van 'n wĂȘreldwye koronavirus-pandemie het die voortslepende strukturele rassisme en bevooroordeling in alle sfere van die samelewing die afgelope maande weer onder skoot gekom in die #BlackLivesMatter-beweging. In 'n poging om van...
Stellenbosch University
Ć âWaardekrisisâ lĂȘ ten grondslag van die verwante biodiversiteit- en klimaatsnoodtoestand
âDie onderwaardering van die natuur lĂȘ ten grondslag van die omgewingskrisisse wat tans deur die wĂȘreld in die gesig gestaar word. Ć Onlangse referaat met die titel âDiverse waardes van die natuur in volhoubaarheid"â benadruk dat...
Stellenbosch University
Wiskunde en geslag, nanovesels en immuniteit teen COVID-19
Die US se Fakulteit Natuurwetenskappe bied in volgende week 'n paar interessante gesprekke aan ter viering van Nasionale Wetenskapsweek wat vanjaar vanaf 27 Julie tot 31 Augustus plaasvind. Suid-Afrika se Nasionale Wetenskapsweek is 'n...
Stellenbosch University
Fogarty-toekenning sal lig werp op TB-meningitis in kinders
Dr Karen du Preez, Ć kliniese navorser by die Desmond Tutu TB-sentrum se Pediatriese TB-navorsingsgroep, het onlangs Ć toekenning van ongeveer R9 miljoen ($540 000) ontvang van die Nasionale Instellings vir Gesondheid (NIH) in die VSA vir Ć...
Stellenbosch University
Meer as 80 studente neem deel aan die eerste virtuele SU Hackathon
âDit was die derde jaarlikse Hackathon, aangebied deur Innovus, die US se kantoor vir tegnologie-oordrag wat verantwoordelik is vir die kommersialisering van die intellektuele goedere van die Universiteit. Studente kon aan 'n Fintech...