Popular searches
8247 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Wêreldtoiletdag: Talle het nog nie veilige toilette, behoorlike sanitasiegeriewe
Wêreldtoiletdag is op 19 November gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian doen dr Jo Barnes (Departement Globale Gesondheid) ʼn beroep op die regering om te verseker alle Suid-Afrikaners het toegang tot veilige toilette en...
‘Ek wil ʼn nuwe weg baan vir die volgende generasie’
As 'n bekroonde voedselwetenskaplike het Sinesipho Galada haar ware passie gevind. En dit is alles te danke aan die Universiteit Stellenbosch se SciMathUS-program, wat haar aan die wonders van voedselwetenskap bekend gestel het. Galada se...
Universiteit Stellenbosch-Japan-sentrum bekendgestel
Die Universiteit Stellenbosch (US) het die US-Japan-sentrum (USJS), wat ten doel het om ʼn toonaangewende spilpunt vir akademiese navorsing en kulturele uitruiling tussen Suid-Afrika en Japan te wees, amptelik bekend gestel. Die USJS is die...
#USVroue: Viwe Kobokana – “Jou eie behoeftes is ook belangrik”
As voorsitter van die Universiteit Stellenbosch (US) se Studenteraad (SR), wil Viwe Kobokana seker maak dat alle studente inspraak het in die besluite wat hulle raak. Sy gebruik ook haar amp om ander op hulle leierskapsreis by te staan. As...
Konvokale Mikroskopie
Konfokale mikroskopie Voorbeeld: Spier-dwarssnit Instrument: ZEISS LSM780 CONFOCAL Die konfokale mikroskoop kan gebruik word vir veelkleurige fluoressensiebeelding. Dit is 'n beeld van 'n deursnee deur 'n spierbiopsie, wat vinnige en...
Montage (MERLIN)
Monster: Geologiese monster Instrument: ZEISS MERLIN FE-SEM Beskrywing: Die AZTEC-sagteware gekombineer met die MERLIN FE-SEM maak dit moontlik om hoë-resolusiebeelde te neem (met enige voorkeurdetektor) oor 'n hele gedeelte van die monster...
Super-resolusie mikroskopie - SR-SIM
Super-resolusie mikroskopie – SR-SIM Monster: Neuronale selle Instrument: ZEISS LSM780 met ELYRA PS1 Die konfokale mikroskoop is ook toegerus met twee superresolusieplatforms, SR SIM en PALM/STORM. Hier is SR SIM gebruik om 'n beeld van 'n...
Skandeertransmissie-elektronmikroskopie (STEM)
Skandeertransmissie-elektronmikroskopie (STEM) Voorbeeld: Kolorektale kankerselle Instrumente: ThermoFisher Apreo STEM, Leica UC7 Ultra-Microtome Beskrywing: Die toerusting van 'n transmissie-elektrondetektor binne 'n SEM maak TEM...
Prof Naudé ontvang eretitel van Europese universiteit
Prof Piet Naudé, Emeritus Professor in Etiek by die Stellenbosch Bestuurskool (SBS) het 'n eretitel van die Tegniese Universiteit van München (TUM) in Duitsland ontvang. Hy is deur die president van hierdie vooraanstaande...
Goue vingerafdrukke met behulp van laserablasie induktief gekoppelde plasma massaspektrometrie
Goue vingerafdrukke is die identifikasie van verskillende oorsprong van goud deur spesifieke element assosiasies, wat lei tot 'n kenmerkende chemiese handtekening. Vingerafdrukke word gebruik om te onderskei tussen die geologiese bronne van...