Gewilde soek terme
8052 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Kerwin Noemdo: Trotse Paralimpiese atleet met twee grade
Die bekende Matie-atleet Kerwin Noemdo se drome om ʼn Paralimpiese atleet met twee grade te word is verwesenlik toe hy vandeesweek gedurende die Universiteit Stellenbosch (US) se April-gradeplegtighede sy tweede kwalifikasie ontvang het...
Drie PhD-graduandi van die Departement Bos- en Houtwetenskap
By die April-gradeplegtigheid van die Fakulteit AgriWetenskappe, gehou op 4 April 2022, het die Departement Bos- en Houtwetenskap drie nuwe PhD gegradueerdes opgelewer. Dit was Dr Simon Ackerman, Dr Alta Saunders en Dr Johann (Ian) Kotzë...
Suellen Shay Simposium: Kritiese Gesprekke oor Kennis, Kurrikulum en Epistemiese Geregtigheid
Suellen Shay Simposium: Kritiese Gesprekke oor Kennis, Kurrikulum en Epistemiese Geregtigheid Ter nagedagtenis aan Suellen Shay se lewe en as getuienis van die voortgesette impak van haar akademieskap, het kollegas van die vaktydskrif...
Prof Tulio de Oliveira fokus van artikel in gesaghebbende Nature
Vroeg in April 2022 het die roetine-monitering wat deur die Netwerk vir Genomiese Waarneming in Suid-Afrika (NGS-SA) gedoen word, tot die ontdekking van twee nuwe Omikron-subvariante, BA.4 en BA.5 gelei. Aan die spits van hierdie...
ʼn Dekade van uitnemende navorsing, innovasie en nagraadse studie
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op 11 April 2022 ʼn oorsig van vordering in Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studie aan die instelling die afgelope dekade ontvang van prof Eugene Cloete, wie se tweede termyn as...
Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 11 April 2022)
Cofa apha ukuze ufumane isiXhosa Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Maandag 11 April 2022 sy eerste van vier geskeduleerde vergaderings vir die jaar gehou. Dit was ook my eerste vergadering as voorsitter nadat ek in...
Ses nuwe alumni-takke by Matie-netwerk gevoeg
Die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge bring Maties byeen waarookal hulle hulself in die wêreld bevind. In Februarie vanjaar het die Afdeling, in samewerking met Matie-vrywilligers, vier nuwe hubs en...
PhD-student wen prestigeryke prys vir toestel wat lewens kan red
Maureen Etuket, 'n doktorale student in Bedryfsingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US), is op 'n missie om moedersterftes weens oormatige bloeding ná geboorte (nageboortelike bloeding of PPH) te voorkom. Etuket, wat van...
Cape Epic Riders begin “aflos” af vir #Move4Food en #BridgeTheGap om fondse in te samel vir studentebehoeftes van die Universiteit Stellenbosch.
Op 27 Maart 2022 het die Universiteit Stellenbosch-personeellede Robert van Staden en Francois Swart die uitmergelende Absa Cape Epic oor 657 km en 16 900 m se klim oor 8 dae voltooi om bewusmaking vir die Universiteit Stellenbosch se...
Prof Sibusiso Moyo die US se nuwe Viserektor: Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studie
Prof Sibusiso Moyo is as die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe Viserektor: Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studie aangewys. Die US Raad het hierdie besluit op Maandag 11 April 2022 geneem nadat die Institusionele Forum en Senaat ook...