9393 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Psychiatry
Psigiatrie
By die Departement Psigiatrie strek ons werk oor verskeie belangrike terreine: verslawingspsigiatrie, neuropsigiatrie, geestesgesondheid van kinders en adolessente, en wêreldwye uitdagings in geestesgesondheid. Ons navorsing het waardevolle...
Stellenbosch University
Meertaligheid breek taalgrense af
Internasionale Moedertaaldag is op 21 Februarie gevier. Moedertaalonderrig is belangrik vir leerdersukses. Meertaligheid moet in alle sfere van die samelewing bevorder word.
Stellenbosch University
Verskeie uitdagings moet aangespreek word om maatskaplike geregtigheid ʼn werklikheid te maak
Die Wêrelddag vir Maatskaplike Geregtigheid is op 20 Februarie gevier. Verskeie struikelblokke staan in die weg van maatskaplike geregtigheid. ʼn Geloofwaardige visie vir maatskaplike geregtigheid is nodig in Suid-Afrika.
Stellenbosch University
US-dokumentêr wys hoe 'n 'gek idee' 'n elektriese motorfiets deur Afrika aangedryf het
Recharging Hope bied 'n eerlike, agter-die-skerms blik op die veerkragtigheid, innovasie en probleemoplossing wat nodig was om hierdie gewaagde konsep 'n werklikheid te maak. Gaste wat die vertoning van die eerste episode van die reeks van...