Gewilde soek terme
8052 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Internasionale Moedertaaldag: Inheemse tale moet bevorder word
Internasionale Moedertaaldag is op Maandag 21 Februarie gevier. In ʼn meningsartikel vir Cape Times, skryf dr Simthembile Xeketwana (Departement Kurrikulumstudie) dat ons meer moet doen om ons inheemse tale te bevorder sodat hulle in...
SUNLearn 2024 Module Oorrol
Beste SUNLearn fasiliteerders (1-11-2022) Dit is weer sulke tyd van die jaar om 2023 af te sluit en te begin met die oorrol proses om modules vir 2024 te aktiveer. Soos tevore word alle geregistreerde 2024 modules reeds op SUNLearn geskep...
Prof Sandra Swart skep (haar eie) geskiedenis
As 'n omgewingsgeskiedkundige wat die verhouding tussen mense en diere ondersoek, het prof Sandra Swart van die Universiteit Stellenbosch al verskeie kere self geskiedenis geskep. In 2016 was sy die eerste vrou om 'n volle professor in die...
TB-navorser ontvang toekenning van die Wellcome Trust
Dr Wynand Goosen, van die Diere-TB-navorsingsgroep in die Afdeling Molekulêre Biologie en Mensgenetika aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, het 'n aansienlike toekenning van die Wellcome Trust ontvang om nuwe molekulêre...
Trae sojaboonproduksie kan ‘n hupstoot kry
Die Suid-Afrikaanse sojaboonbedryf het broodnodige impetus nodig – maar om opbrengste wesenlik te verbeter sal boere 'n paar kopskuiwe moet maak oor hoe hulle hul gewasproduksiestelsels en grond hanteer. Dit is die boodskap in 'n onlangse...
SU Research Fellow co-authors a report on the oversight role of parliaments during the COVID-19 pandemic
Available in English only
Ekovriendelike SharkSafe Barrier TM tegnologie uit Suid-Afrika in die Bahamas geïnstalleer
Die ekovriendelike SharkSafe Barrier TM tegnologie, ontwikkel deur mariene bioloë by die Universiteit Stellenbosch (US) en hul samewerkers, en vervaardig in die Wes-Kaap, is onlangs by 'n private eiland in die Bahamas geïnstalleer. Die...
Fakulteit Regsgeleerdheid vier 101 jaar
Die Fakulteit Regsgeleerdheid vier vanjaar 101 jaar met 'n spesiale Eeufees-reünie-naweek propvol aktiwiteite. Alumni en personeel word uitgenooi na hul intellektuele tuiste waar hulle kan terugdink aan hul studentedae, deelneem aan...
Rektor lei Maties in Kaapstad-fietstoer
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) is gereed om weer eens sy steun aan Matie-studente te wys. Op Sondag 13 Maart 2022, lei prof De Villiers 'n span van 33 fietsryers bestaande uit alumni...
Vrouegesondheid in die kollig by sosiale impak-geleentheid
Sowat 120 vroue van die Bishop Lavis-gemeenskap in Kaapstad het ʼn Vroue Gesondheid- en Welweesdag met die tema 'Deel die Boodskap' in Februarie bygewoon wat deur die Afdeling Gesondheidstelsels en Openbare Gesondheid in die Departement...