Gewilde soek terme
8079 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
O&L-Spilpunte
Die fakulteit se O&L-spilpunt is 'n belangrike meganisme om goeie onderrig te bevorder en 'n kritieke massa van akademici met 'n spesifieke fokus op die kwessie van O&L op te bou. Die spilpunte het 'n sentrale fokus op onderrig wat...
Roei mite uit dat meisies in Afrika nie kan uitblink in wiskunde en wetenskap
Almal van ons behoort te help om die stereotipe dat slegs seuns in wiskunde en wetenskap belangstel af te breek ten einde te verseker Afrika se toekomstige vroue-navorsers bly nie randfigure nie, skryf prof Nox Makunga van die Departement...
US-studie red dalk 60 000 lewens per jaar
ʼn Belangrike nuwe behandeling wat moontlik jaarliks die lewe van 60 000 swanger vroue kan red, word tans by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch en die Tygerberg-hospitaal getoets. Dr...
Mediaverklaring: Mishandeling van 'n hoender
Die Universiteit Stellenbosch (US) veroordeel dieremishandeling in die sterkste moontlike terme en sal nie huiwer om op te tree teen enigiemand wat hulself in hierdie verband skuldig maak nie. Dit is die reaksie van die US-bestuur in die...
Personeel uitgenooi na gesprek oor transformasie netwerk
Die Suid-Afrikaanse Universiteitspersoneel Netwerk vir Transformasie - South African Universities Staff Network for Transformation (SAUSNeT) – is op 20 November 2016 tot stand gebring in reaksie tot die voortslepende krisis in die Hoër...
Eenheid vir Gelykwaardigheid Bemiddelings Program.
Outeurs: Q. Mdaka en Q.Apollis Eenheid vir Gelykwaardigheid (EvG) Eenheid vir Gelykwaardigheid Bemiddelings Program. Mediasie, of bemiddeling, neem vinnig toe as ʼn gevestigde wyse van alternatiewe konflik resolusie in die 21ste eeu, asook...
‘Maak ‘n verskil deur die wetenskap’
Vir prof Gerhard Walzl is mediese navorsing soos om lid van 'n aflosspan te wees – die aflosstok moet aangegee word om die momentum te behou. Dis 'n taak wat hy deesdae met hernude ywer aanpak. Prof Walzl is die nuwe hoof van die...
Chad en Cameron keer terug na Coetzenburg
Vir Suid-Afrika se swemheld Chad le Clos sal die terugwen van verlore eer hierdie naweek voorop in sy gedagte wees wanneer hy in Stellenbosch deelneem. Hy sal die Swem Grand Prix wat van 24-26 Februarie by Coetzenburg gehou word as...
Talentvolle studente baat by R2.3m finansiële hupstoot
Vir duisende studente is 'n gebrek aan befondsing een van die grootste struikelblokke tot sukses. Nou, danksy 'n finansiële hupstoot van R2.3 miljoen van die Bank Sektor Onderwys- en Opleidingsowerheid (BANKSETA), is die deure van hoër...
“Waterkrisis” het meer as een oorsaak, sê waternavorser
Indien alle Kapenaars saamstaan en water bespaar, kan die water in ons damme nog vir dubbel die huidige geskatte periode voldoende wees. Só sê Dr. Willem de Clercq, ‘n waternavorser verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Water...