Popular searches
8177 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Polimeerwetenskaplike ontvang internasionale erkenning vir lewenslange bydrae
Prof. Harald Pasch, 'n uitgelese professor wat ook die SASOL Navorsingsleerstoel in Analitiese Polimeerwetenskap by die Universiteit Stellenbosch (US) beklee, is internasionaal vereer “vir sy massiewe bydrae tot die ontwikkeling van...
US beplan om Innovus na Stellenbosch Smart City uit te brei
Die Universiteit Stellenbosch (US) se visie om Afrika se voorste navorsingsintensiewe universiteit te wees, wat wêreldwyd erken word as uitnemend, inklusief en innoverend – waar kennis tot diens van die samelewing bevorder word – kry...
PhD-student ontvang gesogte genootskap
ˈn Prestigeryke genootskap van die Oorsese Ontwikkelingsinstituut (ODI) het Martina Mchenga, PhD-student in ekonomie by die Nagraadse Skool in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, te beurt geval. ODI se...
Voedselwetenskaplikes, wynmense baat by skenking deur PA en Alize Malan Gedenktrust
Die werksaamhede van twee departemente van die Fakulteit AgriWetenskappe word vanjaar ondersteun danksy skenkings wat van die PA en Alize Malan Gedenktrust ontvang is. Dit maak dit vir die Departement Voedselwetenskappe moontlik om die...
Navorsing kan speldekussing-uitvoere verder laat blom
Die buitelandse blommemark betaal 'n premie vir speldekussings met lekker lang, reguit stele wat boonop sonder enige teken van insekte of siektes is. Om dit te lewer is makliker gesê as gedaan. Tans kan Suid-Afrikaanse fynbosboere slegs...
SPL wen mees innoverende opleidingsprogram in Suid-Afrika - by LGSETA Presteerders-toekennings
Artiekel volg binnekort in afrikaans ................................................................................................................................... The Local Government Seta nominated the Stellenbosch University’s...
Onderwysstudente neem deel aan heel eerste interkontinentale dialoog
Vyftien studente wat tans besig is met hul Nagraadse Onderwyssertifikaat (NOS) by die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US), het verlede maand aan die heel eerste interkontinentale dialoog met NOS-studente by die...
Sportwetenskap val nou onder die FGGW
Die Universiteit Stellenbosch se Departement Sportwetenskap – die eerste departement van sy soort in Afrika – val van vanjaar af onder die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), nadat dit voorheen by die Fakulteit...
Studente-atlete baat by verbeterings by Maties Gimnasium
Hoëprestasieafrigters en -breiers by Maties Sport moenie net studente-atlete se fisieke werklading bestuur nie, maar ook seker maak dat hulle slim en doeltreffend oefen in die beperkte tyd tot hul beskikking. Die onlangse opdatering van en...
Nuwe Bos Navorsings Eenheid
Die Bos en Houtkunde Departement het 'n strategiese en tenvolle befonsde vennootskap gevorm met SAPPI, Mondi en York deur die stigting van 'n gespesialiseerde Bos Operasies Navorsing Eenheid (FOR). Dit is onder leiding van Simon Ackerman...