Gewilde soek terme
8203 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Personeel en studente van die Universiteit Stellenbosch vier Mandela Dag
Universiteit Stellenbosch (US) personeel en studente het vandag (Dinsdag, 18 Julie) 67 minute van hul tyd aangebied ter viering van voormalige president Nelson Mandela se lewe en nalatenskap. Lede van die US se Golden Key-vereniging en...
Afrika-akademici verduidelik wat dr Tedros benodig om gesondheidskwessies aan te pak
Afrika het die grootste las van MIV/Vigs en malaria, asook 'n toenemende koers van nie-oordraagbare siektes. Hoe sal die direkteur-generaal van die Wêreldgesondheidsorganisasie, dr Tedros Ghebreyesus, hierdie groeiende kwessies aanspreek...
Doen jou deel om water te bespaar!
Vanaf 17 Julie is Stellenbosch Munisipaliteit, net soos Stad Kaapstad, onderhewig aan vlak 4B-waterbeperkings. Hiervolgens word elke persoon beperk tot die gebruik van 87 liter drinkbare water per dag in totaal. Dit sluit dus in 'n persoon...
TygerMaties gee gulhartig op Mandela-dag
In die welwillende gees van Mandela-dag het studente en personeel aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), Universiteit Stellenbosch, gulhartig van hul tyd, energie, kledingstukke en geld geskenk om die...
Botaniese Tuin toegang
Alle US personeel en studente moet hul personeel-/studentekaarte gebruik vir gratis toegang tot die botaniese tuin. Vriende wat jul vergesel mag ook gratis onder u kaart toegelaat word. Toegangsfooi van R10 (met 'n R5 terugkoopbare koepon)...
Unieke geleentheid vir toegewyde gemeenskapslid
Vir Tembaletu Nyandeni van Khayelitsha was ʼn reis na Washington DC vir die jaarvergadering van die HIV Prevention Trials Network (HPTN) ʼn droom wat waar geword het. Dit was die eerste keer dat dié jong man, wat by ʼn wêreldwye studie oor...
Mikrobioloog soek in alvalwater na alternatiewe antimikrobiese middels
Munisipale afvalwater kan dalk 'n belangrike bondgenoot wees in die stryd teen antibioties- weerstandige bakterieë en swamme wat verskeie siektes veroorsaak. Dít is een van die hoofbevindinge van 'n nuwe studie aan die Universiteit...
Toegang tot Botaniese Tuin
US-personeel en –studente word daaraan herinner dat hulle hul personeel- of studentekaarte moet gebruik vir gratis toegang tot die Botaniese Tuin. Vriende wat hul vergesel mag ook gratis toegang met die kaart verkry. 'n Toegangsfooi van...
Ondersteuning aan die Tygerberg-kampusgemeenskap
Die FGGW-dekaan, Prof Jimmy Volmink, het onlangs goeie nuus oor ondersteuning aan die Tygerberg-kampusgemeenskap gedeel: • Sedert die begin van die jaar kon ons beurse ter waarde van R1.4 miljoen uit die Fakulteit se Beurs- en Leningsfonds...
Personeellede van Universiteit Stellenbosch aangewys as gehoorgunstelinge by internasionale konferensie
Personeellede van Universiteit Stellenbosch aangewys as gehoorgunstelinge by internasionale konferensie Die tweede konferensie oor legitimeringskodeteorie (LCTC2) het van 3 tot 7 Julie 2017 by die Universiteit van Sydney, Australië...