Popular searches
8051 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Departement Bos- en Houtwetenskap huisves die "FarmImpact" projek navorsers (Sep. 2022) om die integrasie van bome in agro-ekosisteme van die Wes-Kaap te ondersteun.
Die "FarmImpact" projek (ondersteun as deel van die CLIENT II-program deur die Duitse BMBF) kombineer 'n groter groep kundiges van verskillende wetenskaplike agtergronde en stel moderne tegnologie bekend soos numeriese modellering van...
Wêreldgeestes-gesondheidsdag: Geestesgesondheid moet globale prioriteit wees
Wêreldgeestesgesondheidsdag is op Maandag 10 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media* beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch waarom dit belangrik is om geestesgesondheid ʼn globale prioriteit te maak. Klik op die...
FGGW beplan nuwe voorkoms vir kliniese gebou se granietrots
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het onlangs 'n Erfenisdag-interaktiewe sessie aangebied met die oog daarop om 'n proses te begin om die granietrots buite die Kliniese gebou met...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs ’n trilaterale PASD-ontwikkelingsprogram aangebied.
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs 'n trilaterale PASD-ontwikkelingsprogram aangebied. Die geleentheid, die eerste van sy soort, het aandag geskenk aan die beroepsontwikkeling en voortgesette onderrig van professionele...
US-studente neem deel aan jaarlikse Simon Marais Wiskundekompetisie
Nadat die Universiteit Stellenbosch in 2021 algeheel derde in die Westerse afdeling van die jaarlikse Simon Marais-wiskundekompetisie geplaas is, sal 15 US-studente weer op 15 Oktober 2022 teen studente van 70 universiteite van regoor die...
Nuwe navorsingsleerstoel in geometallurgie by die US geborg deur African Rainbow Minerals
Die Universiteit Stellenbosch (US) en African Rainbow Minerals (ARM) gaan saamwerk aan 'n inisiatief om die volhoubaarheid van mynbou te verseker deur innoverende navorsing en opleiding in geometallurgie. Die nuwe African Rainbow Minerals...
US verbeter op THE-wêreldranglys
Die Universiteit Stellenbosch (US) het in drie van die vyf prestasie-aanwysers verbeter wat gebruik is om die 2023 Times Higher Education- (THE-) wêreldranglys op te stel. Die jongste ranglys is vroeër vandag (Woensdag, 12 Oktober 2022)...
Volhoubaarheid-studente illustreer sosiale entrepreneurskap
Studente van die Diploma in Volhoubare Ontwikkeling het onlangs twee suksesvolle geleenthede aangebied wat daarop gemik was om hul entrepreneurs- en kreatiewe vaardighede te ontwikkel. Op 20 Oktober het eerstejaarstudente hul sake-idees by...
FGGW gee erkenning aan personeel se leer en onderrig prestasies
Die prestasie van personeellede op die gebied van leer, onderrig en evaluering is onlangs gevier by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW). Hierdie geleentheid was aangebied deur prof Karin...
Dr Dr Munya Saruchera van US dien in internasionale komitee
Die Vereniging vir VIGS in Afrika (SAA), organiseerder van die internasionale konferensie oor VIGS en seksueel-oordraagbare infeksies in Afrika (ICASA), het dr Munya Saruchera, waarnemende direkteur van die Afrika Sentrum vir MIV/VIGS...