Popular searches
8191 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
US neem afskeid van 'n passievolle wingerdboukundige
Die Departement Wingerd - en Wynkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) betreur die afsterwe van prof Piet Goussard, 'n steunpilaar van die Suid-Afrikaanse wynbedryf. Prof Goussard is Maandagoggend by sy huis in Stellenbosch oorlede...
US beste met fondswerwing, sê opname
Die Universiteit Stellenbosch (SU) het die hoogste vlak van skenker- en toekenningsinkomste behaal van ál 11 hoëronderwysinstellings wat in 2018 aan die jaarlikse opname oor hoëronderwysfilantropie (ASPIHE) deelgeneem het. Volgens die...
Groentetuin bied 'groen terapie' vir Tygerbergkampus
Sibongumenzi Mtshali is n vierdejaar mediese student by die FGGW en is die studente-koördineerder van die Dekaan se Advieskomitee vir Omgewingsvolhoubaarheid. In 'n uiters kompeterende akademiese omgewing, waar lang ure in die klasse...
AFRICAN SUN MeDIA beveg armoede en ongeletterdheid op Mandela-dag
In 'n poging om 'n positiewe impak op die samelewing te maak en om lewens te verander, lei AFRICAN SUN MeDIA 'n projek om gratis bundels te verskaf om gebruik te word vir die onderrig van kinders wat vasgevang is in armoede in die informele...
Virtuele realiteit teen versteurings ingespan
Die term “virtuele realiteit" (VR) word dikwels vereenselwig met rekenaarspeletjies en sport, waar mense dit kan gebruik om in 'n virtuele wêreld teen booswigte te baklei of om hul vaardighede op byvoorbeeld die gholfbaan te slyp. Ander...
Soveel boeke en so min tyd
Ons almal het 'n boek of twee op die rak wat ons nooit gelees het nie, of baie lanklaas gelees het. Hierdie vergete boeke kan nou 'n nuwe tuiste vind met die Universiteit Stellenbosch Taalsentrum se Boek Tsunami. Ter viering van Wêreld...
Baderoon ontvang Media24 Elisabeth Eybers Prys
'n 2019 Media24 Boeke Literêre Prys is toegeken aan buitengewone professor Gabeba Baderoon van die Departement Engels aan die Universiteit Stellenbosch. Die prys erken die beste werk gepubliseer by uitgewerye in die Media24-stal tydens die...
Phishing-pogings van sun e-posrekeninge
’n E-pos met die onderwerp "RFQ" word steeds aan sommige studente en personeel gestuur vanaf, wat lyk soos, ’n sun e-pos adres. Die e-pos versoek dat jy op ’n skakel kliek om ’n kwotasieversoek te sien. Hierdie e-pos is nie ’n geldige e...
Bemagtig jong vroue om visie vir ‘n VIGS-vrye generasie te bereik
“Ons sal nie MIV/Vigs in jong vroue en tiener meisies môre beëindig nie, maar dit moet deel van ons visie wees as ons ʼn VIGS-vrye generasie wil hê en hierdie siekte wil stopsit." Dit was die boodskap van professor Quarraisha Abdool Karim by...
Redes vir swak openbare dienslewering aan weerlose gemeenskappe ondersoek
Prof Ronelle Burger, ˈn hoogleraar in Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, het haar intreerede met die titel Amplifying the voices of our communities, op 20 Augustus 2019 gelewer. Prof Burger se navorsing stel ondersoek in na die...