Popular searches
8184 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Nelson Mandela-kollokwium op 30 Maart
Die Nelson Mandela Museum, in samewerking met die Universiteit Stellenbosch Museum, nooi u hartlik uit na die Nelson Mandela Kollokwium. Hoofsprekers: Prof Xolela Mangcu, professor in sosiologie, Universiteit van Kaapstad Prof Amanda Gouws...
Bridging Abilities-dag 'n groot sukses
Studente van die Departement Sportwetenskap se Adapt2Move-program het onlangs aan die Bridging Abilities-dag deelgeneem. Bridging Abilities is 'n nie-winsgewende organisasie. Sy hoofdoel is om deur middel van kampe en sportdae geleenthede...
Sportwetenskapstudente doen ervaring op by Kaapstad-fietstoerekspo
Biokinetika-studente van die Universiteit Stellenbosch se Departement Sportwetenskap het onlangs praktiese ervaring opgedoen by die Kaapstad-fietstoer se ekspo. Volgens Ian Rainsford van die department was die studente betrokke by die...
USB MBA-alumnus as Harvard African Fellowship-kandidaat gekies
Die USB MBA-alumnus Fatima Jakoet is as ʼn Harvard African Fellowship-kandidaat gekies vir die Program in Leierskapsontwikkeling by Harvard Business School. Hier beantwoord sy ʼn paar vrae: 1. Hoekom het jy besluit om aansoek te doen vir die...
Prystrekking van Borg 'n Woord 2016
Nanna van Niekerk (foto links) van Bethal en Thomas West (foto regs) van Tennessee in die VSA het elkeen R25 000 van Sanlam gewen in Borg 'n Woord se prystrekking Saterdagaand. Thomas West is 'n vertaler en het daarom "vertaler" eksklusief...
USB se ITN-direkteur nuwe voorsitter van Wêreldleierskapdag
Dr Morne Mostert, direkteur: Instituut vir Toekomsnavorsing (ITN) by die USB, is as nie-uitvoerende voorsitter van die globale leierskap dinkskrum Wêreldleierskapdag aangestel. Hy het voorheen 'n termyn as president gedien. Dit kom nadat...
Historiese oorsig van eerste ekspedisie na SA se mees suidelike eilande
Die 50ste herdenking van die eerste biologiese en geologiese ekspedisie na Marion en die Prins Edward Eilande in 1965/66, sal gevier word met die bekendstelling van prof. Brian Huntley se persoonlike vertellings oor sy 15 maande op Marion...
US se Altyd 'n Matie-film op die groot skerm
Ligte, kameras, aksie! Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n reeks dokumentêre kortfilms geloods wat die soeklig laat val op die persoonlike stories en ervarings van huidige studente sowel as oud-Maties. Die reeks, getiteld Altyd 'n...
UCM gradueer drie PhD Studente
Die UCM het drie PhD studente gegradueer by die onlangse 2016 Maart gradeplegtigheid. Die studente is James Olawuyi, Pieter Nieuwoudt en Riaan Combrinck. James het gewerk op die meganiese eienskappe van hoë verrigting beton met...
Werkswinkel oor Kruip van Gekraakte FRC
Gedurende Maart 2016 het Prof Billy Boshoff 'n Rilem werkswinkel bygewoon in Valencia, Spanje, oor die kruip van gekraakte veselversterkte beton (FRC). Hierdie is 'n belangrike navorsingsveld vir die Eenheid vir Konstruksiemateriale (UCM)...