Gewilde soek terme
8095 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Fakulteit Lettere deel sy 2017 Taal-implementeringsplan
Die 2017 Taalimplementeringsplan van die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe is onlangs deur die Universiteit se Senaat goedgekeur. As jy meer oor die plan wil weet, klik asseblief hier om die volledige plan af te laai. Let wel dat...
Die Internasionale Bonhoeffer-vereniging spreek uit teen diskriminasie en aggressiewe nasionalisme
Verwys asseblief na die Engelse blad vir die inhoud
Die Beyers Naudé Sentrum verwelkom Ds Rineke van Ginkel, nuwe medewerker vanaf Nederland
Welkom Rineke! VLNR: Prof Dirkie Smit, uittredende voorsitter: BNS Raad: Dr Dion Forster, inkomende BNS Direkteur; Mnr Patrick Mengers, Ds Van Ginkel se eggenoot; Ds Rineke Van Ginkel; Me Marita Snyman, BNS Programkoordineerder; Ds Stephen...
Navorser se program help bestuur angs in kinders met visuele gestremdhede
Angs is die mees algemene sielkundige probleem onder jongmense wêreldwyd, met gemiddeld 12% van skoolgaande kinders wat na berig word beduidende simptome van angs ondervind. Hierdie statistiek is veral belangrik in terme van kinders met...
Kry waardevolle loopbaaninligting by Maties se Opedag 2017
Die Maties Opedag is die ideale geleentheid vir Graad 11 en 12-leerders om waardevolle inligting te bekom oor studie by hoëronderwysinstellings. Die Universiteit Stellenbosch (US) Opedag – by die Stellenbosch- en Tygerberg-kampusse – word...
Prof Blaauw gee leiding aan wêreldliggaam oor wanvoeding
'n Taakgroep is onlangs deur die Globale Leierskapinsitiatief vir Wanvoeding (GLIM) aangewys om riglyne vir die diagnose van kliniese wanvoeding saam te stel vir die uiteindelike globale toepassing daarvan. Prof Renée Blaauw, hoof van...
Instituut vir Wingerd- en Wynwetenskappe vier vyf jaar se suksesse
Die ontwikkeling van Suid-Afrika se eerste prototipe wingerdrobot. 'n Sensoriese fasiliteit waar die aroma en mondgevoel van wyne deur kundige panele proe-proe bepaal word. Die befondsing van 'n voltydse koördineerder vir 'n ses maande...
Onthou om deel te neem aan die kultuur- en klimaatsopname
Alle personeellede van die Universiteit Stellenbosch word vriendelik daaraan herinner om asseblief aan die Universiteit se kultuur- en klimaatsopname deel te neem. Met dié opname wil die US om gehalte- en bedryfsredes die bestuur se...
Spelers se intensiteit beïndruk Wylie
Die karakter wat sy spelers gewys het in die tye toe hulle met die rug teen die muur was, het die Steinhoff Maties-krieketafrigter, Andrew Wylie, by die pas afgelope Varsity Krieket-toernooi beïndruk. Die Maties het ná die uitspeelronde...
Tygerberg se nuutste ‘Abe’ oorweldig deur VK-toer
Verlede jaar is die prestigeryke Abe Bailey-studiebeurs aan Nick Wayne, ʼn vyfdejaar-mediese student en voormalige voorsitter van die Tygerberg Studenteraad (TSR), toegeken. Dit gee aan uitgesoekte studente die geleentheid om die Verenigde...