Popular searches
8077 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties-netbalspelers gekies vir Southern Stings-oefengroep
Twaalf lede van die Maties-netbalklub is by die Southern Stings-oefengroep vir 2016 ingesluit. Die Southern Stings neem deel aan die Brutal Fruit-netbaltoernooi. Die Maties in die oefengroep is: Anandie Burger, Carla Werth, Charmaine Baard...
US Opedag 2016
Die jaarlikse Maties Opedag is om die draai. Op Saterdag 27 Februarie vanaf 08:30 tot 16:00 kan voornemende studente die Universiteit Stellenbosch (US) se Stellenbosch en Tygerberg Kampus besoek om alles uit te vind oor studentwees in...
Internasionale kundiges bespreek biogebaseerde ekonomie
'n Biobrandstofkenner van die Universiteit Stellenbosch, prof. Emile van Zyl, is een van 24 internasionale deskundiges wat vandeesweek op uitnodiging van die Hollandse Koninklike Akademie by die Nederlandse Instituut vir Gevorderde Studies...
USB verwelkom studente by Akademiese Opening
Die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB) het einde verlede week sy jaarlikse Akademiese Opening gehou. Prof Stan du Plessis, dekaan: Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe by die Universiteit Stellenbosch, was die...
Mediese student wen top prys in Koran-kompetisie
Hierdie artikel het in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se digitale publikasie, VIVUS , verskyn. Besoek www.sun.ac.za/FGGWpublikasies om in te teken. Qari* Hafiz** Muhammed Sheik, ʼn vierdejaar- mediese student aan die...
Alumni van die Fakulteit ontvang gesogte beurse om by Oxford te studeer
Hierdie artikel het in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se digitale publikasie, VIVUS , verskyn. Besoek www.sun.ac.za/FGGWpublikasies om in te teken. Twee graduandi van die MB,ChB-klas van 2013 van die Universiteit...
TygerMatie neem deel aan Parlementêre Wêreldbeker-rugbytoernooi
Hierdie artikel het in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se digitale publikasie, VIVUS , verskyn. Besoek www.sun.ac.za/FGGWpublikasies om in te teken. Mnr Tienie Petersen, die President van Tygerberg-sport, is ingesluit...
US alumnus oorrompel teatergehore
'n Alumnus van die Universiteit Stellenbosch (US), die akteur Marlo Minnaar, is van Maandag, 1 Februarie, op die verhoog van die Baxter-teater in Rondebosch, Kaapstad, te sien in die bekroonde eenmanstuk Santa Gamka. Die teaterstuk is...
Wen ʼn Tablet tydens US Opedag!
Op Saterdag, 27 Febuarie van 08:30 – 16:00 gaan sowat 8 000 tot 10 000 Graad 11/12 leerders, hul ouers en onderwysers stroom na Stellenbosch en Tygerberg-kampus vir die jaarlikse Opedag. Om jou opgewonde te kry gaan ons 'n Tablet weggee...
Eerlike, oop gesprekke nodig om US vorentoe te neem
Kom ons neem die tyd om na mekaar te luister, om eerlik en openlik met mekaar te praat, en om saam te werk om die Universiteit Stellenbosch (US) vorentoe te vat. Dit was die boodskap aan meer as 'n duisend voormalige Maties wat die...