Gewilde soek terme
8053 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Verklaring deur die Universiteit Stellenbosch
Die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) vergader van tyd tot tyd met persone in die diplomatieke korps. Sulke vergaderings is suiwer akademies van aard ten einde moontlike gebiede van akademiese en...
Ainsley Moos se lewe by aandoenlike gedenkdiens gevier
Honderde vriende, kollegas en familie het vanmiddag (Vrydag 17 Februarie 2023) hulde gebring aan Ainsley Moos, die voorsitter van die Universiteit Stellenbosch Raad wat onverwags op 31 Januarie oorlede is. Die gedenkdiens is in die...
Geslagsgebaseerde geweld: ‘US verbind tot veilige, inklusiewe en respekvolle omgewing’
Die Universiteit Stellenbosch (US) ondersteun ten volle ’n standpunt van geen verdraagsaamheid teenoor geslagsgebaseerde geweld (GBG). Dus ondersteun die Universiteit die veldtog van 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en...
Kenners versoek regering om voorkeur aan SA se leeskrisis te gee
Die meeste Suid-Afrikaanse leerlinge in skole wat nie skoolgeld vra nie, voltooi gr. 1 sonder dat hulle die alfabet onder die knie het, terwyl 82% van gr. 4-leerlinge oor die land heen nie met begrip kan lees nie. Hierdie strak realiteit...
Interdissiplinêre 'Kennisvaardighede' sal eerstejaars help op pad na sukses
Woordverwerking, die identifisering van fopnuus, plagiaat, hoe om 'n verantwoordelike aanlyn burger te wees en digitale geletterdheid is van die noodsaaklike vaardighede wat eerstejaar sal aanleer Die module, wat ses krediete tel en deur...
Wêrelddag vir Maatskaplike Geregtigheid: Ons benodig geregtigheid as deug
Die Wêrelddag vir Maatskaplike Geregtigheid word jaarliks op 20 Februarie gevier. In meningsartikels* vir die media skryf dr Chris Jones (Sistematiese Teologie en Ekklesiologie / Eenheid vir Morele Leierskap) en prof Nico Koopman...
Sorg en uitnemendheid die sleutel tot prof Solomon se sukses
Agter die vriendelike glimlag van die warm pediater is ʼn skerp intellek wat voortdurend opsoek is na vernuftige maniere om die jong pasiënte te bedien wat by die Tygerberg-hospitaal se kindersaal aankom. Lees volledige artikel in Engels.
Houtwetenskapstudente ondersteun die STEM@Maties-program
Die STEM@Maties-program is gemik op voorheen benadeelde hoërskole, om leerders vertroud te maak met eksperimentele tegnieke en moontlike projek idees. Sowat tien skole uit die Stellenbosch / Wynland-streek het deelgeneem. Karl Kutzer en...
Molekulêre bioloog nuwe dekaan van Natuurwetenskappe aan die US
Prof Burtram C Fielding, 'n molekulêre bioloog en produktiewe navorser verbonde aan die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), sal sy termyn as nuwe dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) op 1 April...
US-samewerking bied broodnodige ondersteuning aan geweld-slagoffers in Kaapse Wynlande
Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy verbondenheid tot die stryd teen geslagsgebaseerde geweld (GBG) versterk deur die Ring for Peace Cape Trust (RfPCT) se uitnodiging te aanvaar om aktief deel te neem aan die stigting van die US...