Skip to main content
Vrouedag: Onopgeloste uitdagings ʼn groot hindernis vir vroue

Vrouedag: Onopgeloste uitdagings ʼn groot hindernis vir vroue

Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking
11 Augustus 2023

Vrouedag is op Woensdag 9 Augustus gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch die soeklig laat val op van die onopgeloste uitdagings wat steeds die vooruitgang van vroue in Suid-Afrika kniehalter. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.