
Vroue voer steeds stryd om gelykheid
08 Augustus 2016
Op Dinsdag (9 Augustus 2016) het ons Nasionale Vrouedag gevier. In enkele meningsartikels deur personeel en studente aan die Universiteit Stellenbosch val die soeklig op vroue se voortgesette stryd om gelykheid, geregtigheid en erkenning. Klik op die skakels hier onder vir die onderskeie artikels.
Me Monica du Toit (Transformasiekantoor)
Dr Ubanesia Adams-Jack (Politieke Wetenskap)
- Me Farai Mubaiwa (The New Age)
- Prof Lindy Heinecken (The Conversation)