Skip to main content
vivus Mei 2016 nou beskikbaar

vivus Mei 2016 nou beskikbaar

FMHS Marketing & Communications
26 Mei 2016

vivus Mei 2016 - lees oor die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se uitnemendheid, samewerking en innovasie. 

Nuutste uitgawe van die Fakulteitsnuusbrief sluit in:

  • US ontwikkel ‘n snel-diagnostiese toets vir TB

  • Ondersteun FGGW Fonds

  • Raaisels van Parkinson se siekte word ontrafel

  • Uitblinker dokter ontvang US se Kanseliersmedalje

Kliek hier​ om VIVUS te lees.