
Studie ondersoek onafhanklikheid van top SA firmas se direksies
31 Januarie 2020
Die artikel What study reveals about board independence at SA's top firms deur prof Suzette Viviers, dr Nadia Mans-Kemp, Bridgette Luyt en Wesleigh Cadle, is in Business Day van 30 Januarie 2020 gepubliseer.
- Om die volledige artikel te lees, kliek hier.
- Prof Suzette Viviers en dr Nadia Mans-Kemp is akademici van die Departement Ondernemingsbestuur aan die Universiteit Stellenbosch, en Bridgette Luyt en Wesleigh Cadle was nagraadse studente in die Departement in 2019.
- Foto deur Bloomberg