Skip to main content
SA-jeug staar vele uitdagings in die gesig

SA-jeug staar vele uitdagings in die gesig

Corporate Communication / Korporatiewe Kommunikasie
16 Junie 2017

Vrydag (16 Junie) vier ons Jeugdag. In meningsartikels in die media, fokus die volgende personeel en studente aan die Universiteit Stellenbosch op van die dringende uitdagings wat ons jongmense in die gesig staar en wat gedoen kan word om dit die hoof te bied. Klik die skakels hier onder vir die onderskeie artikels.