
Prof Johan Fourie tot US Raadslid verkies
12 September 2016
Prof Johan Fourie, Medeprofessor in Ekonomie; Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Departement Ekonomie, tydens die afgelope verkiesing deur die akademiese personeel (nie senaatslede) verkies is tot Raadslid van die Universiteit Stellenbosch vir die termyn 01 September 2016 to 31 Augustus 2018.
"Ons dra graag ons gelukwensinge aan hom oor en glo dat hy gedurende sy termyn 'n positiewe bydrae tot die Raad sal maak," het mnr Johan Aspeling, US Registrateur gesê.