Die Presidensie het aangekondig dat 'n Ministeriële Taakspan op die been gebring is om die Minister van Hoër Onderwys en Opleiding te help om die situasie in dié sektor te normaliseer.
Lees die volledige aankondiging hier.
Klik hier om op hoogte te bly van wat by die US gebeur.