Skip to main content
Oop, gratis toegang tot bewese gesondheidsinligting

Oop, gratis toegang tot bewese gesondheidsinligting

Profs Charles Wiysonge and Jimmy Volmink
30 Junie 2017

​Die Wêreldgesondheidsorganisasie maak staat op die Cochrane-biblioteek wanneer riglyne saamgestel word. Dit is 'n versameling databasisse wat sistemiese oorsigte en ander bewyse van hoë gehalte bevat om besluitneming oor gesondheidsorg in te lig.

Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die volledige artikel hier.