
Hoe lyk die sakewêreld ná die grendeltydperk?
09 April 2020
Jason Hamilton, 'n gasdosent in korporatiewe en ontwikkelingsfinansies aan die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB), voorspel wat die uitwerking van die huidige 21 dae lange nasionale grendeltydperk op die Suid-Afrikaanse sakewêreld gaan wees.
Die globale COVID-19-pandemie het reeds 'n dramatiese uitwerking op die Suid-Afrikaanse kleinhandel- en verbruikersgerigte ondernemings, veral in die toerisme- en gasvryheidsbedryf, maar die volle impak op verdienste, kontantvloei en indiensname sal baie langer duur as 'n grendeltydperk van drie weke.
- Om die volledige artikel te lees, kliek hier.
- Jason Hamilton, 'n direkteur by First River Capital met meer as 15 jaar ondervinding in die bank- en finansiële dienstesektor, is 'n gasdosent by beide USB se Ontwikkelingsfinansies- en MBA-program.
- Foto: Hello I'm Nik 🎞 op Unsplash