
Entrepreneurs hard getref deur Coronavirus – hoe om te oorleef
25 Maart 2020
Seraj Toefy, Kurator van Entrepreneurskap by die Universiteit van Stellenbosch Besigheidskool (USB), sê dat, volgens die Vereniging vir Kleinsake, daar geskat word dat die gemiddelde kontantveiligheidsnet vir klein sake-ondernemings net 27 dae sal hou. In hierdie artikel bespreek hy die belangrikste stappe wat eienaars van klein ondernemings kan neem gedurende die inperkingstydperk (shut-down).
Ons hoor dikwels dat bejaardes en mense met verswakte immunstelsels die mees kwesbares is weens Covid-19, maar klein sake-ondernemings is net so blootgestel, en baie gaan nie 'n wêreldwye ekonomiese inperkingstydperk oorleef nie.
- Om die volledige artikel te lees, kliek hier.