Skip to main content
Drie FGGW-navorsers erken vir wetenskaplike uitnemendheid deur SAMNR

Drie FGGW-navorsers erken vir wetenskaplike uitnemendheid deur SAMNR

FMHS Marketing & Communications / FGGW Bemarking & Kommunikasie – Ronel Slabbert
14 Maart 2023

​Die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het weereens sy plek bevestig as een van die top geneeskunde en gesondheidswetenskappe instansies op die Afrika-kontinent toe nie minder as drie wetenskaplikes onlangs toekennings ontvang het by die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (SAMNR) se Wetenskaplike Meriete Toekenningsgeleentheid.

Volledige artikel beskikbaar in Engels.