Skip to main content
Aartsbiskop Desmond Tutu: die verpersoonliking van menslikheid

Aartsbiskop Desmond Tutu: die verpersoonliking van menslikheid

Prof Keymanthri Moodley
20 Oktober 2017

​Met die viering van Aartsbiskop Desmond Mpilo Tutu se 86ste verjaarsdag, is dit gepas om na te dink oor die morele waardes wat hy deur die loop van sy lewe gekoester en bevorder het. Dit is sy onbeweeglike aanklewing tot hierdie waardes, sy dapperheid, sy aktivisme en integriteit wat hom laat uitstaan van ander hedendaagse Suid-Afrikaanse leiers.

Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die volledige artikel hier.