Skip to main content

Ons Span

Ons span
 

 
Hoof: Prof Xikombiso Mbhenyane
Posisie: Professor en bekleër van die NNS-navorsingsleerstoel in Voedselomgewings, Voeding en Gesondheid
Spesiale belangstelling: Openbare gesondheidsvoeding, voedselsekerheid, inheemse voedselstelsels
Tel: 021 938 9135/9259
Faks: 021 938 9868
E-pos: [email protected]

 

Universiteitspersoneel (gebiede van spesiale belangstelling)
 

Mev Ronel Beukes
Posisie: Dosent
Spesiale belangstelling: Openbare gesondheidsvoeding, voeding tydens swangerskap, voeding van adolessente en gesondheidsopvoeding
Tel: 021 938 9597
E-pos: [email protected]


Prof Renée Blaauw
Posisie: Professor
Spesiale belangstelling: ISE, diabetes, die spysverteringstelsel en navorsingsmetodologie
Tel: 021 938 9259 /9690
E-pos: [email protected]
 

Dr Lynette Daniels
Posisie: Senior dosent
Spesiale belangstelling: Openbare gesondheidsvoeding, voeding van babas en jong kinders, borsvoeding
Tel: 021 938 9176
E-pos: [email protected]
 

Prof Lisanne du Plessis 
Posisie: Mede-professor
Spesiale belangstelling: Openbare gesondheidsvoeding, gesondheid en voeding van moeders, en voeding van babas en jong kinders (“die eerste 1 000 dae van die lewe”), met ’n sterk fokus op borsvoeding, gesondheids- en voedingsopvoeding, -bevordering, ‑intervensie en -voorspraak)
Tel: 021 938 9175
E-pos: [email protected]
 

Dr Zarina Ebrahim
Posisie: Dosent
Spesiale belangstelling: Niervoeding, kardiologie, nieoordraagbare siektes
Tel: 021 938 9137
E-pos: [email protected]


Me. Nicolette Fredericks
Posisie: Dosent
Spesiale belangstelling: Voedseldiensbestuur
Tel: 021 938 9264
E-pos: [email protected]


Mev Elria Joubert
Posisie: Kliniese koördineerder
E-pos: [email protected]


Me. Valentine L Khumalo
Posisie: Junior dosent
Spesiale belangstelling: Terapeutiese voeding, nieoordraagbare siektes​​
Tel: 021 938 9258
E-pos: [email protected]

 

Dr Nelene Koen
Posisie: Senior dosent
Spesiale belangstelling: Openbare gesondheidsvoeding, voedsel-etikettering, voedseldiensbestuur, organiese voedsel
Tel: 021 938 9256
E-pos: [email protected]

 

Mev Irene Labuschagne
Posisie: Dieetkundige (deeltyds)
Spesiale belangstelling: Openbare en media-inligtingverspreiding
Tel: 021 933 1408
E-pos: [email protected]
 

Me. Lindsay Reid
Posisie: Junior Dosent
Spesiale belangstelling: Openbare gesondheidsvoeding
Tel: 021 938 9959
E-pos: [email protected] 

Dr Yolande Smit
Posisie: Dosent
Spesiale belangstelling: Voedseldiensbestuur, gehaltebeheer
Tel: 021 938 9136
E-pos: [email protected] 

Me. Kerry Sexton
Posisie: Dosent
Spesiale belangstelling: Terapeutiese voeding
Tel: 021 938 9193
E-pos: [email protected] 


Prof Evette van Niekerk
Posisie: Mede-professor
Spesiale belangstelling: Voeding van moeders, babas en jong kinders, neonatologie, die mikrobioom van die ingewande, borsmelk en liggaamsamestelling.
Tel: 021 938 9474
E-pos: [email protected]

Prof Janicke Visser
Posisie: Mede-professor
Spesiale belangstellings: Hospitaal-wanvoeding, mikrovoedingstowwe, aansteeklike siektes, voeding in intensiewe sorg, onkologievoeding, bewysgebaseerde metodologieë
Tel: 021 938 9259 / 9473
E-pos: [email protected]
 

Buitengewone personeel
 

Prof Per Ole Iversen
Posisie: Buitengewone professor (Navorsing en PhD-studieleiding)
Spesiale belangstelling: Kliniese voeding, hematologie en fisiologie 
Universiteit van Oslo, Noorweë
Dept Voeding
Tel: +47 22 85 13 91
E-pos: [email protected] 
 
Prof Scott Drimie
Posisie: Buitengewone professor
E-pos: [email protected]

Prof Ali Dhansay
Posisie: Buitengewone mede-professor
Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad
Tel: 021 938 0911
E-pos: [email protected]
 

Dr A van Graan
Posisie: Buitengewone dosent
Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad
Tel: 021 938 0452
E-pos: [email protected]

Dr MK Zuma
Posisie: Postdoktorale Genoot
E-pos: [email protected]

Dr AB Tambe
Posisie: Postdoktorale Genoot
E-pos: [email protected]

Universiteitsadministrasie

Mev Avril Muller
Posisie: Administratiewe beampte – Afdelings en voorgraads
Tel: 021 938 9259
E-pos: [email protected]​​
 

Mnr Franklin van Wyk
Posisie: Administratiewe beampte – Finansies en voorgraads
Tel: 021 938 9205
E-pos: [email protected]
 

Mev Florence Coetzer
Posisie: Administratiewe beampte – Nagraadse Kantoor
Tel: 021 938 9603
E-pos: [email protected]
 

Mev Shané Isaacs​​
Posisie: Administratiewe beampte – Nagraadse Kantoor
Tel: 021 938 9603
E-pos: [email protected]

 
 


Hospitaalpersoneel (gebiede van spesiale belangstelling)
 

Claudia Schübl
Posisie: Assistent-direkteur: Menslike Voeding
Spesiale belangstelling: Intensiewe sorg
Tel: 021 938 4351
E-pos: [email protected]

Luqmaan Abrahams
Posisie: Hoofdieetkundige
Spesiale belangstelling: Voedseldienste
Tel: 021 938 5612
E-pos: [email protected]​​
 

Banu Adams
Posisie: Dieetkundige
Spesiale belangstelling: Pediatrie/neonatologie (premature fetale voeding), en pediatriese chirurgie en hematologie 
Tel: 021 938 4250
E-pos: [email protected]

Darinka Barnard
Posisie: Dieetkundige
Spesiale belangstelling: Voedseldienste en interne geneeskunde
Tel: 021 938 5612
E-pos: [email protected]

Caryn Bailey
Posisie: Dieetkundige
Tel: 021 938 5484
E-pos: [email protected] 

Madelé du Plessis
Posisie: Hoofdieetkundige
Spesiale belangstelling: Algemene chirurgie en intensiewe sorg (ISE)
Tel: 021 938 5151
E-pos: [email protected]

Nazeema Esau
Posisie: Hoofdieetkundige
Spesiale belangstelling: Nefrologie en intensiewe sorg
Tel: 021 938 5168/5151
E-pos: [email protected]

Carla Isaacs
Posisie: Hoofdieetkundige
Spesiale belangstelling: Brandwonde en intensiewe sorg (ISE)
Tel: 021 938 4161
E-pos: [email protected] 

Crystal Jacobs
Posisie: Dieetkundige
Spesiale belangstelling: Gespesialiseerde pediatrie, pediatriese endokrinologie, voeding van babas en jong kinders (MBFI)
Tel: 021 938 5150
E-pos: [email protected]
 

Ilde-Marie Kellerman
Posisie: Dieetkundige
Spesiale belangstelling: Intensiewe sorg (ISE), pediatrie
Tel: 021 938 5484
E-pos: [email protected]
 

Lynn-Mari Brooks
Posisie: Dieetkundige (Waarnemend)
Tel: 021 938 4161
E-mail: [email protected] 

Shaheed Jabaar
Posisie: Dieetkundige (Waarnemend)
Tel: 021 938 5151
E-mail: [email protected] 

Ncumisa Maxengana
Posisie: Dieetkundige (Waarnemend)
Tel: 021 938 6312
E-mail: [email protected] 

Zizikazi Jardine
Posisie: Dieetkundige
Tel: 021 938 5484
E-pos: [email protected] 

Marata Masinga
Posisie: Dieetkundige
Tel: 021 938 4351
E-pos: [email protected] 

Saajida van der Schyff
Posisie: Dieetkundige
Spesiale belangstelling: Pediatrie en onkologie
Tel: 021 938 5150
E-pos: [email protected]

Lourentia van Wyk
Posisie: Dieetkundige
Spesiale belangstelling: Diabetes en pediatrie
Tel: 021 938 6323
E-pos: [email protected]

Lizl Veldsman
Posisie: Dieetkundige
Spesiale belangstelling: Intensiewe sorg (ISE)
Tel: 021 938 4161
E-pos: [email protected]
 

Hospitaaladministrasie

Gugu Krune
Posisie: Departementele sekretaris
Tel: 021 938 4477
E-pos: [email protected]

Sariëtha de Waal
Posisie: Administrasieklerk
Tel: 021 938 6312
E-pos: [email protected]