8247 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
TygerMaties 3D-druk beskermingstoerusing in geveg teen COVID-19
Toe die Afdeling van Ortopediese Chirurgie by Stellenbosch Universiteit (SU) omtrent twee jaar gelede 'n 3D-drukker laboratorium begin het om chirurge te help om chirurgiese prosedures te beplan en te oefen, het hulle geen idee gehad dat...
COVID-19: Verpleegkundiges versorg met deernis, vasbyt en moed
Dinsdag (7 April) is Wêreldgesondheidsdag. In ʼn artikel vir News24 skryf prof Portia Jordan van die Departement Verpleeg- en Verloskunde oor hoe verpleegkundiges hul taak met deernis, moed, passie en toewyding tydens die COVID-19 pandemie...
Studente-administrasie en -dienste in die konteks van COVID-19
Beste student Ten einde te verseker dat ons ʼn professionele en kliëntgesentreerde diens aan studente en ander belanghebbendes tydens die nasionale inperking lewer, is al ons professionele en steunpersoneel wat direk met studente werk...
Gradeplegtigheidsviering April 2020
Aangesien die April 2020 gradeplegtighede gekanselleer moes word as gevolg van die COVID-19 virus, het die Fakulteit Teologie 'n plan gemaak om ons nuwe graduandi se prestasies te vier. Kliek op die youtube video om saam te vier:
Studente: Hersiene 2020 akademiese kalender en aanlyn verbinding
8 April 2020 Beste Studente Hierdie skrywe bevat belangrike inligting oor aanpassings aan die 2020-akademiese jaar om die tydperk van algehele inperking te akkommodeer. Daar was al ’n hele aantal skrywes, waarvan die jongste gister deur...
Personeel: Aanlyn onderrig in tweede kwartaal en hersiene akademiese kalender vir 2020
8 April 2020 Beste kollegas Danksy jul ondersteuning het ons goeie vordering gemaak om ons leer en onderrig, asook assesserings, vanaf 20 April 2020 aanlyn aan te bied. Ek wil graag van die besluite wat vroeër vandeesweek deur die...
Shofar-kerk skenk kos aan studente
Aangedryf deur hul passie en liefde vir mense, het lede van die Shofar Christelike Kerk op Stellenbosch meer as 750 kospakkies uitgedeel aan studente van die Universiteit Stellenbosch (US) wat in die koshuise agtergebly het gedurende die...
#USVroue: Maak ’n verskil – een woord op ’n slag
Ter viering van Vrouemaand, laat die Universiteit Stellenbosch die soeklig val op die buitengewone vroue van ons instelling. Wanneer ons in hierdie reeks artikels die merkwaardige prestasies van sommige van ons vroueakademici vier, werp...
Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 6 April 2020)
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Maandag 6 April sy eerste vergadering vir 2020 gehad. In 'n eerste vir die Raad het die vergadering virtueel plaasgevind op 'n aanlyn samewerkingsplatform wat videokonferensies moontlik...
Hoe lyk die sakewêreld ná die grendeltydperk?
Jason Hamilton, ' n gasdosent in korporatiewe en ontwikkelingsfinansies aan die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB), voorspel wat die uitwerking van die huidige 21 dae lange nasionale grendeltydperk op die Suid-Afrikaanse...