8247 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
COVID-19: waar daar ʼn politieke wil is, is daar ʼn weg om oor sektors te werk
Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die volledige artikel hier . Suid-Afrika se eerste geval van die koronavirussiekte (COVID-19) is op 5 Maart 2020 aangemeld. In die daaropvolgende weke het die land...
Honderde TygerMaties-vrywilligers in die geveg teen COVID-19
Talle geneeskunde- en gesondheidswetenskappe-studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Tygerberg-kampus wou niks hoor van die beroep om huis toe gaan toe die US in Maart ʼn vroeë vakansie aangekondig het om aan die ministeriële...
Internasionale Bonhoeffer Kongres Januarie 2020
Verwys asseblief na die Engelse blad vir meer inligting
Graduati aangemoedig om terug te ploeg in SA
Graduati aan wie kwalifikasies by die Universiteit Stellenbosch (US) se eerste virtuele plegtigheid toegeken is, is deur die US se Kanselier, afgetrede regter van die Konstitusionele Hof regter Edwin Cameron, daaraan herinner dat die...
A positive view of the future(s)
In the rapidly changing and uncertain world of the Anthropocene, positive visions of the future could play a crucial role in catalysing deep social-ecological transformations to help guide humanity towards more sustainable and equitable...
Merkwaardige vroue gevier tydens Vrouemaand: Prof Christa van der Walt
Prof Christa van der Walt het na 18 jaar by Fakulteit Opvoedkunde aan die einde van 2022 afgetree. Sy was sedert 2021 die Visedekaan van Navorsing. Sy het diep spore in die fakulteit getrap en vertel van haar ervarings. Hoe sien jy ʼn goeie...
Liefde tydens die Coronavirus-pandemie
Ek glo dat liefde en empatie ons inderdaad kan help om die golf van wanhoop te oorleef wat nou deur die samelewing spoel. In die landelike gebied van Namibië het die gemeenskap van Sonder Water nou krane om hul hande te was sonder om aan 'n...
Ballet, dansbewegings kan rugbyspelers fiks hou tydens inperking
Die algehele inperking weens COVID-19 mag dalk rugbyspelers binne hou, maar dit beteken nie hulle kan nie aan hul fiksheid werk nie. Volgens 'n onlangse navorsingstudie by die Universiteit Stellenbosch (US) kan hulle steeds hul voorsprong...
COVID-19: Verwaarloosde SA-weermag staar onmoontlike taak in die gesig
Die Suid-Afrikaanse weermag moet help om wet en orde gedurende die inperkingstyd te handhaaf. Dit gaan egter nie so maklik wees om die verlangde pligte uit te voer nie meen prof Lindy Heinecken van die Departement Sosiologie en Sosiale...
TygerMaties 3D-druk beskermingstoerusing in geveg teen COVID-19
Toe die Afdeling van Ortopediese Chirurgie by Stellenbosch Universiteit (SU) omtrent twee jaar gelede 'n 3D-drukker laboratorium begin het om chirurge te help om chirurgiese prosedures te beplan en te oefen, het hulle geen idee gehad dat...