
Vroue baat nie by boerderysubsidies in Malawi nie, maar daar is hoop
28 April 2021
Die artikel, Malawi's farm subsidies aren't helping women: but there are solutions, deur Dieter von Fintel, Anja Smith, Francesca Marchetta en Martin Limbikani Mwale is op 27 April 2021 deur The Conversation gepubliseer.
- Om die oorspronklike artikel te lees, kliek hier.
- Skrywers: Prof Dieter von Fintel, dr Anja Smith en mnr Martin Limbikani Mwale is van die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch. Francesca Marchetta is van die Departement Ekonomie aan die Universiteit van Clermont Auvergne (UCA) (Maîtresse de conférences en économie, Université Clermont Auvergne).
- Foto deur Jason Zhao on Unsplash