Stellenbosch university
Breadcrumb
Chirurgie
"Ons fakulteit se navorsing beïnvloed wêreldwye chirurgiese praktyke – met talle publikasies in toptydskrifte en samewerking met internasionale kundiges.”
Our programmes
Voorgraads
As MBChB-student roteer jy deur verskeie kliniese eenhede en doen jy praktiese ervaring in chirurgie op. Die kurrikulum sluit teoretiese modules soos die spysverteringstelsel in, asook 13 weke van intensiewe praktiese opleiding.
Genootskappe
Die Afdeling bied tweejaar-subspesialisopleiding aan in die volgende velde: Chirurgiese Gastroënterologie (Kolorektaal of HPB), Vaskulêre Chirurgie en Traumachirurgie.
Nagraads
Die MMed (Chir) program bied gevorderde chirurgiese opleiding. As spesialisstudent werk jy in verskeie hospitale, insluitend Tygerberg, Paarl en Worcester. Ons verwelkom ook botallige studente uit Sub-Sahara Afrika om aansoek te doen indien die aansoeker aan die nodige aansoekkriteria voldoen.