Gewilde soek terme
8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Jare van opleiding verseker alumna van 'n plek in SA Olimpiese hokkiespan
Tarryn Glasby het in 2013 die jongste persoon geword wat gekies is om Suid-Afrika te verteenwoordig in die o.21 SA nasionale hokkiespan by die Junior Wêreldbeker-toernooi in Indië. Sedertdien was daar vele opwindende ontwikkelings in Glasby...
Tradisie en wetenskap vat hande om eetbare sprinkane te help identifiseer
Die meeste mense sal waarskynlik hulle neuse optrek vir 'n bak sprinkane, maar landelike inwoners in Limpopo smul graag aan hierdie insekte, wat 'n belangrike deel van hulle dieet en kulturele tradisies is. En hulle berei hulle...
FGGW navorsing en suksesse ten toon gestel by akademiese jaardag
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch kan trots wees op die wye reeks spiespunt-navorsing wat dit lewer wat ʼn beduidende impak op nasionale en globale vlakke maak. Dit was die boodskap...
Bekendstelling van studente digitale welwees e-boek
Die Sentrum vir Leertegnologieë (SLT) en die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling (SSVO) het saamgewerk en 'n interaktiewe open source aanlyn publikasie met die titel Enter the world of digital wellbeing ontwikkel. Die doel van...
'SciMathUs het hierdie meisie groot laat droom!'
Bardine Jeanne-Mari Botha Klas van 2014 BEd (Intermediêre Fase-onderrig) Ek is Bardine Botha, gebore en getoë in Vanrhynsdorp, Namakwaland. Ek het in 2013 aan die Hoërskool Vanrhynsdorp gematrikuleer. Vandat ek kan onthou wou ek nog altyd...
Pandemie het negatiewe impak op werk van vrouewetenskaplikes
Die pandemie het 'n disproporsionele impak op vrouewetenskaplikes gehad. Hulle is gedwing om minder tyd aan navorsing te bestee, het minder artikels gepubliseer, en kon nie dieselfde aantal navorsingsprojekte as hul manlike eweknieë begin...
Mededingende menslike waardes maak natuurbewaring meer kompleks
Natuurbewaring kan op sy beste maar uitdagend wees. En wanneer jy nog mededingende menslike waardes ook byvoeg, word die beskerming van veral bedreigde spesies nog meer ingewikkeld. “Ons waardes bepaal hoe ons met bedreigde spesies omgaan...
#USVroue: Bemagtig vroue om gelyke vennote in die samelewing te wees
Vir dr Tasneemah Cornelissen-Nordien, 'n maatskaplikewerkpraktisyn, het haar werk nog altyd daaroor gegaan om kwesbare mense te help. Voordat sy haar as 'n dosent in die Departement Maatskaplike Werk by die Universiteit Stellenbosch (US)...
US-alumna Dr Patience Mbava aangestel as voorsitter van Finansiële en Fiskale Kommissie
Die Finansiële en Fiskale Kommissie (Kommissie) kondig graag die aanstelling van sy voltydse voorsitter Dr Patience Nombeko Mbava aan deur die president van die Republiek van Suid-Afrika, Mnr Cyril Ramaphosa. Dr Mbava word aangestel vir 'n...
US en fiksheidsonderneming hou eerste virtuele sport- en welstanddag vir #Move4Food
Die Universiteit Stellenbosch het kragte saamgesnoer met 'n virtuele gesondheids- en fiksheidsonderneming, JEFF Fitness, om die eerste virtuele sport- en welstandsdag aan te bied in die hoop om 'n nuwe wêreldrekord op te stel vir...