Popular searches
Tuisblad
One of Stellenbosch University’s flagship faculties and is one of South Africa’s major producers of top quality engineers.
ANNS Genootskappe
Genote van die Afrika Neurowetenskap, Neuroetiek en Samelewing Kortkursus aangebied by die Departement Psigiatrie aan die Universiteit Stellenbosch.
Afkampus- elektroniese toegang
As 'n geregistreerde student aan die Universiteit Stellenbosch kan jy toegang kry tot 'n magdom elektroniese publikasies wat in volteks beskikbaar is vanaf buite die kampus via ons biblioteek se tuisblad. Sien hoe om toegang te verkry en...
Personeel
As 'n toonaangewende hoëronderwys- en navorsingsinstelling in Suid-Afrika is ons trots op ons diverse en talentvolle gemeenskap van meer as 4 000 voltydse personeellede – akademici, navorsers en professionele administratiewe...
Opdatering oor US se ‘Lees-en-Publiseer’-ooreenkomste (2026)
Druk, kopieer en skandeer
Studente en personeellede kan by enige van die Safecom Secure Pull Print-drukkers in die biblioteek druk, kopieer en skandeer deur hul studente-/personeelkaart te gebruik, mits hulle genoeg drukkrediete het.