Popular searches
8335 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
US Planteteelt-laboratorium: 'n sleutelspeler in nasionale Koringteelt Platform
Die Universiteit Stellenbosch se Planteteeltlaboratorium (US-PTL) is 'n sleutelspeler in 'n nasionale inisiatief wat daarop gemik is om die opbrengs en winsmarge waarteen koring in Suid-Afrika geproduseer word te verbeter. Die nasionale...
Nadoktorale genote agter die podium
Die gehoor het behoorlik regop gesit en luister na sportwetenskaplike dr Zarko Krkeljas se praatjie oor rugpyn tydens die Universiteit Stellenbosch se jaarlikse Nadoktorale Genote Navorsingsdag. Hulle stip gekyk terwyl dr Emma McKinney 'n...
Die US doen verslag oor vordering met geslagsgelykheid
Die Universiteit Stellenbosch (US) het Woensdag (1 Nov 2017) 'n voorlegging aan die Kommissie vir Geslagsgelykheid (Commission for Gender Equality, of CGE) in Johannesburg gemaak oor vordering by die instelling ten opsigte van...
Kompetisie skep geleenthede om praktiese vaardighede te ontwikkel
Stellenbosch-studente wat aan 'n datawetenskapkompetisie, aangebied deur Capitec in samewerking met die Departement Statistiek en Aktuariële Wetenskap, deelgeneem het, moes nie net 'n model skep om 'n probleem op te los nie, maar moes ook...
Geen kitsoplossing vir vetsugverwante siektes
Suid-Afrika behoort 'n suikerbelasting te implementeer én terselfdertyd goed gestruktureerde, langtermyn navorsingstudies te onderneem wat die Suid-Afrikaanse konteks in ag neem. Dít is die standpunt van prof. Faadiel Essop, hoof van die...
Toekomstige Maties verken die FGGW
ʼn Groep van 47 matrikulante van reg oor Suid-Afrika het die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) onlangs as deel van die jaarlikse Visit@Tygerberg besoek. “Die Visit@Tygerberg-program het...
Filmvertoning onthul die stryd met albinisme en opvoeding
Sosiale vooroordeel, familie en opvoeding was enkele onderwerpe wat by die Universiteitsmuseum se vertoning van As We See It, ʼn dokumentêr oor die lewe met albinisme in Suid-Afrika, bespreek is. Die film roer die uitdagings aan waarmee...
Finansiele jaarafsluiting: Belangrike datums
SPERDATUMS 2017 AFR.pdf
Bewaar jou spesiale verbintenis met ‘n Afrikaanse woord
'n Paar mense leef hul spesiale verbintenis met sekere Afrikaanse woorde uit en koop of borg die woord. Een van die woordkopers is Koos Bekker, 'n media-entrepreneur en vorige hoof- uitvoerende beampte van Naspers. Bekker het die woord...
Oorrolproses van modules op SUNLearn vir 2018
Beste kollega, Dit is weereens daardie tyd van die jaar wanneer ons begin gereed maak vir die oordra van alle geregistreerde kursusse/modules op die SUNLearn stelsel vir 2018. Ons benodig dus weereens u terugvoer rakende wat met u module(s)...