Popular searches
8334 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Eerste Kongolese doktor in AgriWetenskappe by US
Die Universiteit Stellenbosch (US) is een van die hoër onderwysinstellings in Suid-Afrika wat gereeld die meeste PhD's oplewer. Sommige van hierdie doktorsgrade word ook aan studente uit ander Afrika-lande toegeken. Een so ʼn student is...
US brei verder in China uit
Personeel en studente van die Universiteit Stellenbosch (US) kan uitsien na nog 'n internasionale ervaring in Asië. Dit volg op 'n ooreenkoms met Hunan Normal University (HNU), een van die top universiteite in China. Die twee universiteite...
Vennootskap tussen Krygkor en die US
Krygkor het 'n ooreenkoms met die Universiteit Stellenbosch (US) gesluit om oor die volgende drie jaar 'n virtuele verdediging- en gevegsplatform, asook 'n laserverdedigingsprogram, te ontwikkel. Die samewerking vorm deel van die Defence...
Studente entoesiasties oor 100-uur uitdaging
“Die 100-ure gemeenskapsdiens wat op my universiteitsuitslae gemeld word vertel aan toekomstige werkgewers van my karakater en my liefde vir gemeenskapsdiens. Die 100 ure sal die res van my lewe deel wees van my en is daarom vir my van...
2018 IASIA-LAGPA Joint Conference – Lima, Peru
Artikel in afrikaans volg binnekort ...................................................................................................................................................... The International Association of Schools and...
Biblioteekoriëntering
Die US Biblioteek- en Inligtingsdiens bied 'n oriënteringsprogram in die Universiteit Stellenbosch Biblioteek en takbiblioteke aan. Die program in die Universiteit Stellenbosch Biblioteek (nr 4 op die kaart) vind op, 29 en 30 Januarie...
Aan die hart van rooibos se voordele
Wetenskaplikes kom al hoe nader daaraan om te verstaan hoe die Suid-Afrikaanse fynbosplant rooibos die dodelike gevolge van een van die wêreld se vinnigste groeiende leefstylsiektes, tipe 2-diabetes, kan help voorkom. Hierdie siekte, wat...
Verwelkomingsprogram
Gedurende die eerste week op kampus sal jy deelneem aan die Verwelkomingsprogram. Hierdie program sluit bekendstellings aan jou koshuis, private wyk (PSO), kluster, fakulteit, biblioteek asook aan die US se administratiewe en...
Registrasie vir 2018 gaan voort soos beplan
19 Desember 2017 Universiteit Stellenbosch reageer op President se aankondiging oor studentegelde Terwyl daar groter duidelikheid nodig is oor 'n hele aantal sake wat in President Jacob Zuma se aankondiging oor gratis hoër onderwys vir arm...
Ervare aktivis gaan US se Afrikasentrum vir MIV/vigsbestuur lei
Toe sy in 2001 as MIV-positief gediagnoseer is, het Vuyiseka Dubula-Majola (39) gedink sy sal binne ’n paar maande sterf. Vandag – amper 17 jaar later – is sy die nuwe direkteur van Universiteit Stellenbosch se Afrikasentrum vir MIV...