Sport
Maties klop Tuks; bly onoorwonne
Deur Maties Sport Media en Kommunikasie-eenheid
Die Maties-netbalspan is ná drie wedstryde in die Varsity-netbaltoernooi steeds onoorwonne. Maties het die...
Sport
Maties kan Kovsies aanhou wen
Deur Maties Sport Media en Kommunikasie-eenheid
Maties het in die reeks van tweede ronde wedstryde in die 2022 Varsity-netbaltoernooi teen die...
Sport
Maties oorheers in Varsity Netbal-openingswedstryd
Deur Maties Sport Media en Kommunikasie-eenheid
Die Maties-netbalspan het die teleurstelling van sy nederlaag in die 2021 Varsity-netbaleindstryd in die...
Sport
Afrigter Finch wat deur die dekades grense verbreek
Hy is die oudste van drie broers en het groot geword in ’n voorstad van Kaapstad genaamd Kensington, wat ’n ryk geskiedenis het wat oor meer as 100 jaar...
Sport
Pro Events en Maties Sokker smee vennootskap
Pro Events en Maties Sokker het ’n vennootskap gesmee wat ’n skenking vir hoë prestasie-beurse sowel as ’n borgskap om die Maties Sokker-program te bevorder...
Sport
Gustav Venter in krieketterme
Ek het die voorreg gehad om baie ure in gesprek met Gustav oor krieket te spandeer. Ons het al KSA se probleme opgelos! Ek het ook die geleentheid gehad om...
Sport
Nóg ’n suksesvolle Intervarsity-byeenkoms
Deur Jamie Wyngaardt
Maties Sport het in Augustus aan die Wes-Kaap Intervarsity-byeenkoms teen Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), Universiteit van...
Sport
E-sport se gewildheid neem toe by Maties
Deur Cody Hansen
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Maties E-sport-klub is in 2017 gestig.
Die klub het tans 19 aktiewe spelers en ding mee in FIFA...
Sport
Wiseman deel haar USSA-ervaringe
Met slegs sewe maande agter die rug as ’n intern by Maties Sport se Hoë Prestasie-eenheid het Brady Wiseman reeds ’n goue medalje gewen.
Met die onlangse...
Sport
Vrouedag Blog Augustus 2022: Karabo Abuki
Wat het jy studeer?
Ek het BSc (Hon) Sportwetenskap studeer.
Hoekom het jy gekies om dit te studeer?
My pa is oorlede toe ek in Graad 11 was. As gevolg...